)

Main Story

Hugenote Laerskool vaar goed tydens interskole

Hugenote Laerskool, Wellington, het onlangs hul interskole teen Noordeind gehad.  

Leerders presteer uitstekend by redenaars!

Hoërskool Robertson is baie trots op hul leerders wat uitstekend presteer het by die redenaars: Seniors (op die foto heel bo) – 1ste Nina Brewis 82% – 2de Kayla Both 76% – 3de Mieke…

Laerskool Nelspruit Hokkiespanne presteer pragtig!

Laerskool Nelspruit se hokkiespanne presteer pragtig teen Laerskool Lydenburg!

Leerlinge van HS De Aar verwerf erekleure in tennis

Die volgende leerlinge van die Hoërskool De Aar het erekleure in tennis verwerf.  Hulle is op die foto bo:

Elské du Toit of De Aar HS shine in Karush SA Championships

Elské du Toit of De Aar High School competed in Vereeniging for the Kurash SA Championships and

Afrikaans is Groot in samewerking met Refentse

Vereeniging Gimnasium het Afrilaans is Groot aangebied in samewerking met Refentse. 

Jenna Pearse takes gold in 200 m butterfly

Congratulations to  Jenna Pearse, grade 11 pupil from St Andrew’s School for Girls, for taking gold in the

Dié Klofies ken die stappies!

Dylan en Monique Kotze, van die Hoërskool Waterkloof, se produksie het puik tydens die naweek se

Tiche Nel van Hoërskool Upington presteer in Wow spelfees-kompetisie.

‘n Graad 8 leerder van Hoërskool Upington, Tiche Nel, het besonders goed gevaar tydens die pas afgelope WOW Spelfees. Tiche het 3 kwalifiserende rondtes deurgegaan en het die afgelope naweek…

DF Malan gee (om) vir gidshonde!

Avril Salo van die Suid-Afrikaanse Gidshondvereniging het die skool besoek saam met Roy Abbott en sy hond van die afgelope 6 jaar, Georgia. Roy het ‘n oogsiekte gekry en 20…

WOW Spelfees wenners – Laerskool Welgemoed

[et_pb_section bb_built=”1″ fullwidth=”off” specialty=”off”][et_pb_row background_position=”top_left” background_repeat=”repeat” background_size=”initial”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Wenners van WOW spelfees 2 September 2017. Dit was die Metro-Noord byeenkoms. Mia Uys 4de Graad 7 Annemay…

Welgemoed Primary School Netball results

Super proud of this awesome team, bronze medal winners in the Cape Town Schools Netball finals. Amazing team with and amazing coach – super proud to be a Blessie!

Hoërskool Punt Rugby uitslae

Die seuns het die afgelope Saterdag, 7/9/2017, aan die SWD 7’s byeenkoms deelgeneem.  Dit is op die velde van PW Botha in George gehou.  Ons speel die volgende wedstryde: Punt…

CVO Gromar geleë in die hartjie van die Loskopvallei

Gromar is ‘n CVO Privaatskool geleë in die hartjie van die Loskopvallei, waar ons met trots ons kinders opvoed met God se woord as riglyn en ons leuse ten volle…

Chrisjan van Wyk, Tennisheld

Chrisjan van Wyk, van die Hoërskool Waterkloof, het vanaf 1 tot 4 Julie 2017, aan die KZN GrandPrix

Lana en Anestasia derde in Koekbakkompetisie

Lana Viljoen en Anestasia Boardman, albei in graad 11, aan die Hoërskool Waterkloof, het ‘n derde plek

Hugenote Laerskool maak skoonskip by Paarl Vallei Eisteddfod

Hugenote Laerskool van Wellington het hierdie jaar al die trofeë in die sangafdeling van Paarl Vallei

Luan Krige wen by SATA WP Mini 5 tennistoernooi

Luan Krige, ‘n leerder van die Hoër Jongenskool, Paarl is die wenner van o/16 by SATA WP Mini 5 tennistoernooi. Luan Krige (15) het die naweek van 8-9 September 2017…

Klofie-Skaakspelers doen dit weer!

Die volgende skaakspelers van die Hoërskool Waterkloof het presteer: Carla Bester was die wenner en Imarie Oberholzer tweede in die Suid-Afrikaanse Skoleskaakkampioenskap vir o.15-dogters wat in Durban gehou is..  Albei…

Jong tennisspelers lewer goeie uitslae by Menlopark Tennistoernooi

Hoërskool Cradock het twee tennisspanne gehad wat van 23-27 Augustus 2017 deelgeneem aan die

Kwaggas geniet voorreg om by Elizabeth Jordaan Tehuis te kuier

Die leerlingraad van Hoërskool Cradock het met Lentedag besoek afgelê by die inwoners van die

Twee Klofies in Nasionale Groep

Tinita van Dyk en Angelique Fryer (op die foto bo) het gedurende die vakansie aan die “All ages’-

CVO Gromar in Groblersdal

Ons visie is “Om dinamiese leiers te wees in die Christelike opvoeding en onderrig van ons nageslag,

CHS leerders presteer by Eisteddfod

Agtien van Hoërskool Cradock se leerders het op 30 Augustus 2017 deelgeneem aan die jaarlikse Aliwal Eisteddfod.

Hoërskool Strand se kernwaarde vir die derde kwartaal is diensbaarheid.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die idee is egter nie om die waarde te bestudeer nie, maar om diensbaarheid ? lewenswyse te maak. Ti Amo is ? toonbeeld van hoe…

Table View High School

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Congratulations to Mrs Peters and her U16A netball team. They finished first in the league and qualified to participate in…

Kwaggaraad en Hoofleerders 2018

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Hoofleiers 2018 Agter (v.l.n.r.): Michael Bezuidenhout, Braam van Huyssteen Voor: Elizma Beyleveld, Melissa Vorster [/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/09/OHS-VRL-2018.jpg” alt=”Hoërskool Outeniqua VRL…

Fabiana Cimato of St Andrew’s shine in England

Fabiana Cimato, a grade 9 pupil at St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, competed in the World

Learners from St Andrew’s School at annual Eskom Expo

Grade 7 learners from St Andrew’s School for Girls represented their school at the annual Eskom Expo

Glenwood High School’s boys clean-up Seaview WWI Memorial

On Thursday 7 September 2017 Glenwood boys returned to the Seaview WWI Memorial to complete

St Andrew’s Pupils participated in Squash Championships

St Andrew’s School for Girls pupils Rachel and Emma Shannon participated in two Squash

Glenwood High School, Durban, 1st Water Polo Team Rock

The Glenwood 1st Team Water Polo played their last Winter League fixture last night against Clifton

Klein Nellies kan dans

Evangelique Lloyd (Graad 4) en Mieke  Botes (Graad 5) van Laerskool Nelspruit, is beide 6de op die

Learners of Pietermaritzburg Girls’ HS crowned champions

Learners of Pietermaritzburg Girls’ High School, who participated in the Junior Division of the

Laerskool Nelspruit leerders ontvang Prestige Sertifikate

Laerskool Nelspruit is voorwaar trots op 12 van sy skool se Kunsleerlinge wat Prestige sertifikate vir hulle

Hoërskool Nelspruit spog met terrein

Hoërskool Nelspruit se terrein spog met pragtuine en oor die jare heen is daar verskeie inheemse bome

Pupil from St Andrews competed in Dance competition

Dayna Pipe, a grade 8 pupil at St Andrew’s School for Girls, competed in the World Lyrical Dance

Dee-Effers kraai koning by Tygerberg Eisteddfod

Een van DF Malan se fotoklublede, Gerhard Erasmus (Graad 11) het met die louere weggestap tydens die Tygerberg Eisteddfod se prysuitdeling wat Woensdagaand, 16 Augustus, plaasgevind het. Hy is as…

Ons matrieks speel laaste wedstryde.

Die 7 matriekleerders wat die afgelope naweek  hul laaste wedstryde vir Hoërskool De Aar gespeel het: Juni-Ann George, Salvanie Manuel, Elaina  Botha, Sonja Geel, Amoré Barnard, Charlene Visser, Madré  Blignaut.  

Hoërskool De Aar hokkie nuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] HSDA eerste hokkiespan saam met hul afrigter Me. Visagie Die eerstespan wen hul streeksliga. [/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/09/Charlene-Visser.jpg” alt=”Charlene Visser is in aksie tydens hul 4-0…

Hoërskool De Aar spelkompetisie wenners

Tydens die tweede kwartaal het HSDA  ʼn spelkompetisie gehou wat ʼn dubbele doel het. Eerstens poog HSDA deurlopend om die leerders se spel en skryfvernuf te verbeter. Tweedens dien die…

HSDA BLINK UIT IN EKSPO

Tien leerders het op Vrydag, 28 Julie na Kimberley vertrek om aan die jaarlikse “ESKOM EKSPO for Young Scientists” deel te neem. Nadat die Ekspo uitgepak is, het die vooraf…

Hoërskool De Aar Interskole teen Cradock

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Hoërskool De Aar Interskole teen Cradock op Cradock [/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] RUGBY  eerstespan Saterdag het HSDA teen H/s Kathu kragte gemeet.…

Worcester PS leerders presteer in Mountain Bike League

Leerders van die Primêre Skool Worcester het presteer in die Spur Schools Mountain Bike League.  Op

Matriek leerders van HSDA ontvang hulle uitnodigings na die matriek afskeid

Die Graad 11 leerders van Hoërskool De Aar het die matrieks se matriekafskeid-uitnodigings uitgegee. Hier wag die Graad 11’s vir die gasheer – Malcolm Visagie en gasvrou Liverne Bresies, voordat…

Hoërskool De Aar hou Loslitdag

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/09/Loslitdag-2.jpg” alt=”HSDA hou Loslitdag” title_text=”HSDA hou Loslitdag” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]…

Die o/17 Rugbyspan van Hoërskool De Aar

Die o/17 Rugbyspan van Hoërskool De Aar is onoorwonne die seisoen in beide liga- en vriendskaplike wedstryde. Hier is die span saam met hul afrigter Mnr.  Jan Botha wat ook gekies is om…

“SPELLING B” – WENNERS VAN HSDA

“SPELLING B” – WENNERS Die volgende Hoërskool De Aar-leerlinge het deelgeneem aan die jaarlikse distrik “Spelling B”-rondte en daarin geslaag om deur te dring tot die streeksrondte. Hulle sal dus…

ROAD SAFETY DEBATE AT DE AAR HIGH SCHOOL

On 15 August, the Road Safety Debate, hosted by die Department of Education, second round took place. Thandokazi Ntozini, Unam Mxaxa and Lihandri Saunders participated in this round. They did…

Hoërskool Punt se lang- en kortafstand atlete

Op Vrydag, 8 September 2017 het 25 van Hoërskool Punt se lang- en kortafstand atlete vertrek om aan die jaarlikse Swellendam-aflosbyeenkoms deel te neem. Die byeenkoms het goeie kompetisie opgelewer.…