Die Graad 11 leerders van HoĆ«rskool De Aar het die matrieks se matriekafskeid-uitnodigings uitgegee. Hier wag die Graad 11’s vir die gasheer – Malcolm Visagie en gasvrou Liverne Bresies, voordat hulle die uitnodigings begin uitdeel. Die tema vir hierdie jaar: “A night for the stars”