Matric Farewell – St Andrews School
Matric Farewell – St Andrews School, Bloemfontein celebrated their matric farewell. They enjoyed an unforgettable evening. Enjoy the beautiful photos. More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sasb.co.za/ Photos supplied
Matriekafskeid 2022 – Hoërskool Aliwal Noord
Matriekafskeid 2022 – “Life is a circle, the end of one journey is the beginning of the next.” Aan die einde van die derde kwartaal, op 30 September, is die…
Matriekafskeid 2022 – Morgenzon Landbou Akademie
Matriekafskeid 2022. Soos gebruiklik was Morgenzon Landbou Akademie se matriekafskeid ʼn pragtige aand om te onthou. Die Matriek leerders was op hul mooiste opgetof. Hulle het die aand saam met…
Matrieksafskeid 2022 – Hoër Landbouskool Boland
Matrieksafskeid 2022. Mooi voertuie, mooier meisies, mooiste jong manne! Boland Landbou het hul matriekafskeid met glans en swier by Soetendal in Wellington gevier. Matric farewell 2022. Nice vehicles, prettier girls,…
JF Matriekafskeid – Hoërskool Jim Fouché Matriekafskeid 2022
JF Matriekafskeid. Twaalf jaar gelede het hierdie groep pragtige jong mense as Graad 1’s hul skoolloopbaan begin. Nou voltooi hulle hul skoolloopbaan en stap hulle uit na die volwasse lewe.…
Fichies Matriekafskeid – Hoërskool Fichardtpark 2022
Fichies Matriekafskeid. Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein het van hul 2022 matrieks met ‘n fantastiese matriekafskeid afskeid geneem. Geniet gerus hul pragtige foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://fpark.co.za Foto’s verskaf
Eldo Matriekafskeid – Hoërskool Eldoraigne neem afskeid van matrieks
Eldo Matriekafskeid. Hoërskool Eldoraigne het tydens ‘n pragtige geselligheid afskeid geneem van hul 2022 matrieks. Die jong mense het ongelooflik gelyk! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.hseldo.co.za/ Foto’s verskaf
SPS Brandfort Matriekafskeid – Hoërskool SPS Brandfort Matrieks 2022
SPS Brandfort Matriekafskeid. Brandfort se matrieks van 2022 het geskitter tydens hul matriekafskeid! Daarvan getuig die pragtige foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://spsbrandfort.co.za/ Foto’s verskaf
Gimmies Matriekafskeid – Potchefstroom Gimnasium stylvol
Gimmies Matriekafskeid. Gimmies Potchefstroom se matriekafskeid was weereens ‘n geleentheid om te onthou! Die matrieks hetalmal se asems weggeslaan met hul stylvolle rokke en pakke! Met die tema, Life is…
Bulties Matriekafskeid 2022 – Hoërskool Bultfontein vier met prag en praal
Bulties Matriekafskeid 2022. Hoërskool Bultfontein het onlangs hul matriekafskeid gevier. Daarmee het hulle op ‘n onvergeetlike wyse van hul 2022 matrieks afskeid geneem. Geniet die foto’s! Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://bulties.co.za/…
Matriekafskeid – Hoërskool Linden matriekafskeid 2022 lusmaker
Matriekafskeid. Hoërskool Linden, Gauteng, deel graag hierdie pragtige video wat die hoogtepunte van hierdie jaar se Matriekafskeid en sy mooiste oomblikke kon vasvang. Wat ‘n spoggeleentheid was dit nie! Geniet…
Matriekafskeid 2022 – Hoër Volkskool Heidelberg matrieks hang uit
Matriekafskeid 2022. Hoër Volkskool Heidelberg se matrieks het behoorlik uitgehang met hul matriekafskeid op 30 September! Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://volkies.co.za/ Foto’s verskaf
Matriekafskeid – Die Errie Towerbos sal lank onthou word
Matriekafskeid. ‘n Wonderwêreld van liggies en die mistieke atmosfeer van die majestuese eikebome by Kralinberg. Dit het die graad 12-leerders van Hoërskool Ermelo verwelkom vir hul matriekafskeid. Verwelkomingsdrankies is onder…
Matriekafskeid 2022 – Hoër Landbouskool Oakdale
Matriekafskeid 2022. Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal, het ‘n fees by hulle Roaring Twenties matriekafskeid gehad. Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.oakdale.co.za/ Foto’s verskaf










