Matriek leerders van HSDA ontvang hulle uitnodigings na die matriek afskeid
Die Graad 11 leerders van Hoërskool De Aar het die matrieks se matriekafskeid-uitnodigings uitgegee. Hier wag die Graad 11’s vir die gasheer – Malcolm Visagie en gasvrou Liverne Bresies, voordat…








