Die o/17 Rugbyspan van Hoërskool De Aar is onoorwonne die seisoen in beide liga- en vriendskaplike wedstryde. Hier is die span saam met hul afrigter Mnr. Jan Botha wat ook gekies is om die Pixley GWK-week 0.17-span af te rig

)