)

Main Story

Krieketnuus van HS Strand

Die 1ste krieketspan wil net graag dankie sê aan McDonald’s Strand en al die ouers, personeel, leerders en ondersteuners wat hulle McDonald’s-aand moontlik gemaak het. Die spelers het Woensdagaand baie…

HS Strand Musiekprestasies

HELDERBERG EISTEDDFOD AUGUSTUS 2017  Die volgende leerders neem vanjaar deel aan die Helderberg Eisteddfod in hul onderskeie afdelings en presteer soos volg: Klavier: Lisa Wesstraat 1Silwer+ Suzaan Eybers 1Goud Ariana…

Lowveld High recently hosted their 5th African Explosion

Lowveld High School in Nelspruit hosted their 5th African Explosion during the month of August.

Lowveld High raise funds for Cansa

Debutantes of the Lowveld High School in Nelspruit raise funds for CANSA – 19 August 2017 @ Nutting House. A Cansa Spring Blossoms Brunch, was organised by Lowveld High Debutantes…

Laerskool Nelspruit verteenwoordig SA’s in skaak

Baie geluk aan die volgende skaakspelers van die Laerskool Nelspruit, wat gekies is om Ehlanzeni te

Athletes represent Mpumalanga at SA Championships

Congratulations to Lowveld High School, Nelspruit, cross country athletes who were selected to

SKOOL BEHEERLIGGAAM  (SBL) ONDERWYSPOS

TYDPERK:     VANAF 1 JANUARIE 2018 POSBESKRYWING:  Onderwyser Posvlak 1

Worcester PS se leerders gekies vir die Sanesa Wes-Kaapspan

Leerders van die Primêre Skool Worcester is gekies vir die Sanesa Wes-Kaapspan.

Outeniqua HS dogters geniet baie suksesvolle hokkieseisoen

Hoërskool Outeniqua se 1ste Dogters Hokkie Span van 2017 het ‘n baie suksesvolle hokkie seisoen

Students of Lowveld High Shine in Competition

Students of the Lowveld High School in Nelspruit participated in the Ehlanzeni Art Competion.

Tanya Zhu won Philip H Moore Music Competition

Tanya Zhu, grade 4 pupil at St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, won the Philip H Moore Music

Rugbyspelers van Bastion verkies tot skole reeks-spanne

Baie geluk aan die volgende seuns wat verkies is tot die 0/15 en 0/17 skole reeks spanne (die

Kleurvolle Atletiekdag 2017

Die Hoërskool Voortrekker in Pietermaritzburg het ‘n baie kleurvolle Interlaer Atletiekdag

Ané en Stefan van Deventer presteer

Ané en Stefan van Deventer, albei van die Hoërskool Voortrekker in Pietermaritzburg presteer.  Ané van

Laerskool Outeniqua vaar goed in die Eisteddfod.

Tydens die afgelope Feeskonsert van hierdie jaar se Eisteddfod, is Carla Krüger, Mia Wright, Monicke van der Walt en Henco Bester van Laerskool Outeniqua geselekteer om deel te neem.  Mia…

Laerskool Outeniqua is baie trots op dié ses seuns wat in die George 0/12-rugbyspan opgeneem is. 

v.l.n.r. Lee-Mar Pedro, Zander Nel, Jodi Prins, Peter Kinghorn, Laurenze Lamini en Ian de Jager

Laerskool Outeniqua se Vokale Ensemble

Laerskool Outeniqua se Vokale Ensemble het uitstekend presteer in vanjaar se Eisteddfod.  Hulle het ‘n A+++ verwerf vir die ikoniese “Adiemus” en die “Hou djou rokkies”-medley wat hulle aangebied het. …

Laerskool Outeniqua spog met drie SWD 0/12-rugbyspelers.

V.l.n.r. Lee-Mar Pedro (B-span), Peter Kinghorn (B-span) en Laurenze Lamini (A-span).

Carla Krüger van Laerskool Outeniqua

Carla Krüger van Laerskool Outeniqua het ‘n eerste plek (Graad 6) behaal in die Distriks Kompetisie van die WOW Spelfees.  Sy dring deur na die Wes-Kaap Provinsiale Kompetisie wat in…

Pupil of St Andrew’s School made SA Dance Team

Tannica di Lembo, a grade 5 pupil at St Andrew’s School for Girls, made the South African Dance Team

Leerders van Voortrekker gekies vir KZN skyfskietspan

Baie geluk aan (v.l.n.r) SP Nel, Zandra Grové en Nick Walker, van die Hoërskool Voortrekker,

Grey/Menlo Trials

Maritzburg College hosted the annual Pietermaritzburg and district trials on Saturday 2 September 2017.

Matric Art Exhibition

Pietermaritzburg Girls’ High School matric art learners had an opportunity to show off their artworks to

Beyers Tehuis Koshuis hou dinee

BTH doen dit in styl. Beyers Tehuis Koshuis van Hoërskool Outeniqua het hierdie jaar hul jaarlikse dinee by die pragtige Tramonto gehou. Die jong here het geskitter in hul pakke,…

Point High School – Mossel Bay Junior Town Council for 2018

Mossel Bay Junior Town Council for 2018 – Ons leerders het baie goed gevaar en Punt het uitgeblink met Amy Corkhill gekies as Junior Mayor, Bea Wilson as Junior Deputy…

Hoërskool Bastion se seuns sluit by Wits rugby aan

Ses van Hoërskool Bastion se seuns het na die skool se rugby seisoen by Wits se rugby aangesluit.

Laerskool Hendrik Louw Skolenuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Louwtjies Got Talent wenners: 1e plek:  Mike Wang 2e plek:  Blame it on the boogy 3e plek:  Dancing Divas [/et_pb_text][et_pb_image…

Kate Nugent van Hoërskool Upington

Uppie landloper preseer. Kate Nugent, `n gr. 8 leerder van Hoërskool Upington, het die afgelope naweek vir die ZF Mgcawu Distrik Skolespan aan die Noord-Kaap Skole landloopkompetisie deelgeneem en `n…

Uppies se Krieket seisoen skop in vollevaart af

Die 50 Boulbeurt dorpsliga het die afgelope naweek afgeskop en die spanne het mekaar behoorlik aangevat. Hoërskool Upington het in die eerste rondte te staan gekom teen die nuutgevonde Upington…

Hoërskool Florida wen A-afdeling in Clover reeks

  Hoërskool Florida in Roodepoort, het weer geskiedenis gemaak deur die Clover reeks vir skole in die A

Hoërskool Nylstroom skitter in krieket

Hoërskool Nylstroom se O/15 Krieketspan het op 29 Augustus 2017 ’n gemaklike oorwinning oor

Hoërskool Nylstroom leerders blink uit in skaak

Dié twee skrander skaakspelers van Hoërskool Nylstroom, Jacky Shingange (Gr12) vir die O/20 span en

Klofies Micaela is ons Hokkie-Trots!!

Baie geluk aan Micaela Roos, van die Hoërskool Waterkloof, wat nie net tot kaptein van die

Nellies Minihokkie- en Krieketdag

Groot sukses by die Junior Sportdag! Die leerders van die Laerskool Nelspruit

Leerder van Waterkloof presteer bo eie beste prestasie

Julian Bogner, van die Hoërskool Waterkoof, het vanaf 12 tot 16 Julie 2017 aan die Wêreld

Leerder van Waterkloof derde in kompetisie

Baie geluk aan Mart-Mari de Necker met die  bronsmedalje wat sy by die World Championship of

Leerlinge presteer in Mpumalanga Dressage en Showing

Leerlinge van Laerskool Nelspruit presteer in Mpumalanga Dressage en Showing

Klofie-Sangers wys hulle het talent

Twee graad 8-Klofies, Christine Geertsema en Lize-Marie Smit, van die Hoërskool Waterkloof, was

Lowveld High’s u/17 Rugby team won the Sevens tournament

Lowveld High School, Nelspruit, under 17 Rugby team won the Sevens  tournament.  They beat

Nadine de Klerk ‘n waardige Protea

Ons is besonder trots op Nadine de Klerk in graad 12 aan die Hoërskool Waterkloof, wat lid van die

Adam derde vinnigste in wêreld!

Hoërskool Waterkloof is waarlik trots op Adam Mayo wat vanaf 19 tot 23 Julie 2017 in die Bahamas aan

Vereeniging Gimnasium hou Tekkiefees 8 tot 9 Sep 2017

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

DF Malan Gee Om.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Graad 10-projek: DF Malan se Graad 10-Raad van Leerders (Jaco Wagener, Pieter Cilliers en Nicola Van der Merwe) asook 2 graad 10-leerders (Jani Knoetze en…

Leerders van Worcester Primêr deur na WOW-spelfees

Leerders van die Primêre Skool Worcester is deur na die WOW-spelfees.

Worcester PS learners qualify to compete for Westert Cape Colours

These Rhythmic Gymnasts, Worcester Primary School, competed at the Western District Trials in August

Daniel Scholtz gekies as voorspeler afrigter van Leeus

Mnr. Daniël Scholtz, onderwyser by Bastion, is gekies as voorspeler afrigter van die Leeus onder 20

Glenwood Sport Results

For all the sport results for Glenwood High School ending 2 September 2017, please click

Leerders van Bastion kwalifiseer vir Gauteng Landloop kampioenskappe

Baie geluk aan Chante Grobbelaar, Franzelle Mertz, Ashley Shawe en Jason da Souza, van die Hoërskool

Glenwood 1st Water Polo Team wins friendly match

The Glenwood 1st Water Polo team played back to back games on Saturday 2 September 2017, first

Matriekafskeid 2017

Die Hoërskool Robertson se matrieks het onlangs hul matriekafskeiduitnodigings ontvang.