Groot sukses by die Junior Sportdag!
Die leerders van die Laerskool Nelspruit het die werklike waarde en betekenis van sportdeelname geleer- om vriende te maak en om saam te kan speel.
Die skool sien met groot verwagting uit na die volgende generasie Krieket- en Hokkiesterre, want hier is heelwat talent by Nellies!
Op die foto heel bo: Kayshee Fincham
Op die foto links: Luniel van der Merwe
Foto’s geneem deur: Johan Orton