Baie geluk aan die volgende skaakspelers van die Laerskool Nelspruit, wat gekies is om Ehlanzeni te verteenwoordig by SA’s in Januarie 2018.
Op die foto bo:
Agter van links: Eugene Lourens, Willie Wessels
Voor van links: Lila vd Spuy en Mieke Pauer