Ané en Stefan van Deventer, albei van die Hoërskool Voortrekker in Pietermaritzburg presteer. Ané van Deventer het gedurende die vakansie die Fauresmith 204 km uithou perdryresies, wat oor 3 dae strek, voltooi. Dit staan bekend as een van die taaiste ritte in die wêreld. Ané, who was the captain of the SA junior team, led her team to victory and she also individually won the junior section. Sy het ook die prys gewen vir die beste junior perd, asook die algehele beste perd uit 412 perde. Thereafter she flew to Pisa in Italy to qualify for the Junior World Championships. She did so successfully and will be competing against the best riders in the world at the Junior World Cup in September. Die Vories loop oor van trots. Aanhou Wen!
Die Van Deventer gesin was baie besig gedurende die vakansie! Stefan van Deventer het net soos sy ousus weereens uitstekend presteer in sy sport. Stefan het aan die Nasionale ‘Desert 1000 km’ uithou motorfietsrit in Botswana deelgeneem en die Hoërskool afdeling gewen. Hy loop dus steeds voor in die SA Hoërskole afdeling.
Thereafter he participated in the National Enduro in Port Elizabeth and received a 2nd place. He also participated in two more events during the holidays and received 1st place for both! Hy neem die 28ste en 29ste Julie 2017 deel aan die 5de rondte van die SA ‘off road’ kampioenskap in Harrismith. Stefan, ons sien uit om te sien wat jy volgende gaan doen. The Vories are your biggest fans!