Tydens die tweede kwartaal het HSDA ʼn spelkompetisie gehou wat ʼn dubbele doel het. Eerstens poog HSDA deurlopend om die leerders se spel en skryfvernuf te verbeter. Tweedens dien die kompetisie as ʼn fondsinsameling vir die taal Departement en word die geld gebruik om nuwe voorgeskrewe boeke vir die leerders te koop.
SPELKOMPETISIE WENNERS: Die uitslag is as volg:
3e Nanda Bambiso 143/150 Graad 10-12;
Graad 8 en 9 – 2e Christine de la Querre 99/100, 3 Ayola. Cube 98/100
Graad 10-12 – Amoré Barnard 147/150, 2de Giovanni Makaleni 144/150,
Afwesig: 1e – Cara Clark 99/100 Graad 8 en 9