“SPELLING B” – WENNERS

Die volgende Hoërskool De Aar-leerlinge het deelgeneem aan die jaarlikse distrik “Spelling B”-rondte en daarin geslaag om deur te dring tot die streeksrondte.

Hulle sal dus Emthanjeni verteenwoordig in die Pixley-ka Seme rondte.

Agter: Cara Clark, Amey Duvenhage, Anlie Human

Middel: Philisande Booi, Ané Fourie, Clodelle Menne

Voor: Ogiya Madyo, Montelle Booysen

Become a Sponsor