Hoërskool Robertson is baie trots op hul leerders wat uitstekend presteer het by die redenaars:
Seniors (op die foto heel bo)
– 1ste Nina Brewis 82%
– 2de Kayla Both 76%
– 3de Mieke Matthyser 75%
ADVERTISEMENT
Juniors (op die foto links)
– 1ste Sune Grové 87%
– 2de Anje Marais 85%
– 2de Alyssa Marson 85%
– 3de Marli van Aarde 82%