Die seuns het die afgelope Saterdag, 7/9/2017, aan die SWD 7’s byeenkoms deelgeneem. Dit is op die velde van PW Botha in George gehou.
Ons speel die volgende wedstryde:
Punt Vs Knysna 46/0
Punt vs Pacaltsdorp 48/0
Punt vs Slangrivier 52/0
Semi- finaal teen Outeniqua verloor naelskraap 21/24
Die spelers is:
Voor: J.Hermanus, M.Mpato
2de ry: B.Theys, L.Carolissen,Mnr Neethling, K. Dejager, W. Roux
3de C. Bezuidenhout, D.Prinsloo
Agter: A. Pheiffers, AJ.Mondo, M. Prins