Ses van Hoërskool Punt se netbalspelers toer na Skotland
Ses van HSP se netbalspelers is in die Arthur Johnson Sportweek-netbalspan wat vanaf 30 September tot 10 Oktober 2017 na Skotland toer, ingesluit. Hulle is: Voor vlnr: Juanic Alberts en…
Naweek se sport uitslae Hoërskool Nelspruit
Hoërskool Nelspruit het ‘n paar rugby wedstryde en krieketwedstryd gehad
Junior Koor van Hugenote Laerskool – Beste Junior Koor
Hugenote Laerskool van Wellington, se junior koor is by die Paarl Eisteddfod
Hugenote Laerskool senior koor aangewys as Beste Senior Koor
Hugenote Laerskool van Wellington, se senior koor is by die
Leerders wen prys vir balletduet
Roxi Keyser (graad 6) en Izelle Stemmet (graad 7) Â van Hugenote Laerskool in Wellington het die prys vir
Prestasietoekennings: Hoërskool Outeniqua
Leerders van die Hoërskool Outeniqua het onlangs die skool se hoogste toekenning vir Akademie
CVO Gromar, Groblersdal, presteer by die BCVO landswye skaaktoernooi
Die jaarlikse BCVO skaaktoernooi het vanjaar op 15 en 16 September 2017 te Kleinfontein naby Pretoria
Gromar Leerlinge by OTVL Tenniskampioenskappe
Op Saterdag, 9 September 2017 het Gromar se leerlinge in heerlike warm weer gaan deelneem aan die
Hoërskool Ermelo en ander presteer tydens Unisa-eksamen!
Vanjaar is nege kandidate ingeskryf vir die Unisa-ekamens. Hierdie eksamen word geëvalueer deur ‘n
Gromar Langasems presteer by SA Landloop
Op 15 September 2017 het 27 van CVO Gromar, Groblersdal, se landloop atlete gaan deelneem aan die
Oud-Errie is Droëbone Produsent van die jaar!
Tydens ‘n spoggeleentheid te Klein Kariba op Donderdag, 31 Augustus 2017, het die Droëbone
Hoërskool Monument se bergfietsryers presteer tydens “Tour de Blieng”
‘n Rekordgetal van 920 bergfietsryers van 78 skole het Saterdag, 16 September 2017 aan die laaste
DF Wiskunde
Drie graad 8-leerders van Hoërskool DF Malan (Renke Lorio, Arnold Hattingh en Henry van der Merwe) is in die SA Boland Wiskunde B-span opgeneem. Hulle het individueel en in ‘n…
DF Malan praat die heel beste in die land!
DF Malan het die afgelope naweek uitstekend in die landwye Dink of Sink-finaal gevaar. Beide die junior – en senior span het tot die finaal deurgedring sonder om een debat…
St Charles College, Pietermaritzburg, Speech Night
The highlight of the St Charles College calendar is our annual Speech Night. The Indoor Centre was
Chrystelle Lauren qualified for Tournament of Champions Round
Pietermaritzburg Girls’ High School Grade 8 pupil, Chrystelle Lauren Harrichand, has qualified for the
Lowveld High School’s Leo club hosted orphans picnic
The Lowveld High School’s Leo club hosted an orphans picnic which took place on the 15 September 2017 at Mam Esthers orphanage in Msholozi, White River. The students handed our…
CEO Schools SleepOut held at Lowveld High School, Nelspruit
The Mpumalanga Province hosted its first CEO Schools SleepOutâ„¢ at Lowveld High School on the
Nellies maak skoonskip in die Grootskole Krieket-liga
Laerskool Nelspruit het skoonskip gemaak in die Grootskole Krieket-liga teen Curro. Ons is
Pupils from St Andrew’s selected for SSA National Squad
Jenna Pearse and Lize-Mari de Beer, from St Andrew’s School for Girls, have both been selected to
Tennis Eerste plekke CVO – Gromar
Baie geluk aan die tennissspelers van CVO Gromar in Groblersdal, wat almal eerste plekke
Hoërskool Outeniqua in George kies Koshuisleiers
Baie geluk aan die volgende Kwaggas wat as die 2018 koshuisleiers vir Oompie Meyer Dogterskoshuis van Hoërskool Outeniqua gekies is. Links bo: Meike Strydom, Lara Schlechter,Anuchka Julyan,Elri Neethling,Eva Diedericks,Ané Meyer…
Hoërskool Outeniqua in George skenk skryfbehoeftes
Die Junior lede van die VRL van Hoërskool Outeniqua, het in samewerking met Waltons (George) en Kiani, ‘n groot verskeidenheid skryfbehoeftes aan St. Mary’s Primêre Skool geskenk. Elize Smook en…
Hoër Jongenskool blaasorkes en musiekleerders ontvang toekennings
Die HJS-blaasorkes en -musiekleerders het die volgende toekennings by die Paarl Vallei-eisteddfod ontvang. Op die foto bo: v.l.n.r.:Â Sunin Kim (orkesleier van die HJS-blaasorkes: beste orkes in die ope klas); Josh…
Musiekdepartement vereer met Erelidmaatskaptoekenning
Hoër Jongenskool Paarl se musiekdepartement is by die Paarl-Vallei Eisteddfod se gala-aand met ‘n
Armand Munz presteer in Karate
Armand Munz, ‘n leerder van die Hoërskool De Aar, het Noord-Kaap Karate verwerf.Â
Envar Buys Rolbaltoernooi
Hierdie HS Strand-rolbalspelers is gekies in onderskeie WP-spanne wat hierdie vakansie, 29 September – 1 Oktober gaan deelneem aan die Envar Buys Toernooi wat op Beaufort-Wes plaasvind. Spanne van Boland,…
Laerskool Outeniqua het kunstenaars van formaat
Laerskool Outeniqua in George het waarlik kunstenaars van formaat! Baie geluk aan Emma Lutsch (links) en Emma Krüger (middel) wat deelgeneem het aan ‘n internasionale kunskompetisie. Hulle is medalje wenners…
Leerders van Laerskool Outeniqua in George ontvang sertifikate en trofeës
Baie geluk aan Allana Jacobs, Dylan Carelse en Stephanie Kolbé van Laerskool Outeniqua in George wat sertifikate en trofeës gewen het vir uitmuntende kuns gedurende die WKOD provinsiale kunsuitstalling by…
Leerder van Ermelo HS hengel eerste plek los in Provinsiale-uitdunne
Rico Jordan, graad 9-leerder van die Erries (Hoërskool Ermelo), het Saterdag, 16 September 2017 te
2 Netbalspeelsters in O/16 Noord-Kaapspan opgeneem
Minka Olivier en Simanye Hila van Hoërskool De Aar is in die 0.16 Noord-Kaap netbalspan opgeneem.
Hoërskool Nelspruit se bergfietsryers eindig 2de in Mpumalanga
Baie geluk aan die Nellie-bergfietsryers (Hoërskool Nelspruit), wat die naweek by Mankele aan die
Glenwood Water Polo hosted Maritzburg College
Glenwood High School, Durban, Water Polo 1st Team hosted Maritzburg College on
Scrummies gets a visit from the St Charles College Prefects
Emitting pure happiness and excitement at the arrival of their special guests, the boys from Scrummies
Hoërskool Ermelo-landloopatleet verteenwoordig Mpumalanga by SA’s!
Luyanda Mabuza, Gr 9-leerder van Hoërskool Ermelo het Saterdag, 2 September 2017 deelgeneem aan
Leerders van De Aar neem deel aan All Ages netbaltoernooi
Nqophisa Sisela, Sokhana Tolomo en Gracia Olifant, leerders van die Hoërskool De Aar is in die 0.18
O/15-sewesrugbyspan van Hoërskool Nelspruit wen Bergvlam-toernooi
Baie geluk aan die o/15’s van Hoërskool Nelspruit, wat die Bergvlam 7’s toernooi die naweek gewen het.
Glenwood High School Golf Day 2017
Glenwood High School will be hosting its annual Golf Day this year as one of our major fundraising
Glenwood High earned KZN Provincial & SAARA KZN Academy Colours
The following boys from Glenwood High School in Durban have earned their KZN Provincial and SAARA
Sias pak die Jock-padfietsresies aan
Die Nellie-padfietsryer Sias Joubert, (Hoërskool Nelspruit), het die naweek van 15-17 September 2017
Hugenote Laerskool se Orff Orkes beste by Paarl Eisteddfod
Hugenote Laerskool in Wellington se Orff Orkes het die toekenning vir Beste Orff orkes by die Paarl
Tennisspelers van De Aar in Noord-Kaap spanne opgeneem
Vier van Hoërskool De Aar se tennisspelers, Niël van der Walt, Eben Brand, Carlo Roberts en
Nelspruit vaar goed in Final Spur Mountain Bike School League
Die leerders van Laerskool Nelspruit vaar goed in die Mpumalanga Final Spur Mountain Bike School League – daar was 3 Nellies onder die Top 3: Sub-nipper seuns Jamie Doncaster Paul…
Lowveld High School girl’s 1st cricket team shine
Lowveld High School in Nelspruit, girls’ 1st Cricket team had
Atlete haal Gauteng-atletiekspan
Baie geluk aan die atlete van Fairland Laerskool wat die Gauteng-atletiekspan gehaal het.
Breederiver Canoe Marathon 2017
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text Overall” _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Summary of Results – Overall race [/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image Algeheel Breederiver Canoe Marathon 2017″ _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/09/Algeheel.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on”…
Landbouleerders van Hoërskool Ermelo woon veiling by
Op Donderdag, 31 Augustus 2017, het Hoërskool Ermelo se Graad 10-Landbouwetenskapleerders, die
Hoërskool Punt vaar goed in Gholf
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Ulrich Steinhobel is in die o/19B-gholfspan, wat vanaf 30 September tot 3 Oktober in George, aan die o/19 Heptangular-Toernooi gaan deelneem, ingesluit. Â Die toernooi word by…
Dasse presteer puik by Eisteddfod
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Op die foto verskyn die leerders van Graad 8 – 12 wat goud+ in van hulle items gekry het. Agter, van links: Bianca…
Erries wys karakter op krieketveld
Hoërskool Ermelo se o/14-krieketspan het Maandag, 11 September 2017







































































































