Vier van HoĆ«rskool De Aar se tennisspelers, NiĆ«l vanĀ der Walt, Eben Brand, Carlo Roberts en ChanĆ© Coetzee het op 26 en 27 Mei 2017 inĀ Klerksdorp aan die Driehoekige Toernooi vir Noord-Kaap deelgeneem.
Vyf van die sewe spelers wat deelgeneem het is in die Noord-Kaap spanneĀ opgeneem en gaan die vakansie aan die All Ages netbaltoernooi in BoksburgĀ deelneem.