Tydens ‘n spoggeleentheid te Klein Kariba op Donderdag, 31 Augustus 2017, het die Droëbone Produsente Organisasie Johan Grobler (Mielies), oud-leerling van Hoërskool Ermelo, aangewys as die Nasionale Droëbone Produsent van die jaar.
Baie geluk met hierdie besonderse prestasie, Johan! Die Erries is besonder trots op jou! Die EHS voel dankbaar en bevoorreg om met jou geassosieer te word!