Rico Jordan, graad 9-leerder van die Erries (HoĆ«rskool Ermelo), het Saterdag, 16 September 2017 te Ons-pan ān eerste plek losgeslaan tydens die Provinsiale-hengeluitdunne. Hy spog met ān uitstende getal van 23 visse!
Hy neem in Desember 2017 deel aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe te Bloemhofdam. Ā Baie geluk, Rico. Sterkte met die S.A.ās. Ons weet dit sal goed gaan! Die Erries is trots op jou!