)

Main Story

Tokkies Krieketspan wen Noordwes-Krieketliga

Die o/11A-krieketspan van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, is die wenners van die

Hoofleiers 2018 vir Hoërskool Bastion

Baie geluk aan die hoofleiers van 2018, vir Hoërskool Bastion, wat vir hulle portefuljes aangewys is.

Tokkies: Nasionale WOW-spelfees

Die leerlinge van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het deelgeneem aan die provinsiale

St Andrew’s School for Girls new 2018 leaders

Biggest congratulations to the 2018 St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, Head Girl, Ncumisa Madolo and Deputy Head Girls, Luandri van Vuuren and Jiaming Li. We wish you all the…

Pupils from St Andrew’s receive Gold in Competition

Donna Yates and Megan Saaiman from St Andrew’s School for Girls in Edenvale, took part in the

Jean Fourie gekies as krieketafriger

Baie geluk aan Mnr. Jean Fourie, van die Hoërskool Bastion, wat gekies is as die

Robertson Logos Representative Council of Learners (RCL) for this term

Thank you for the faithful service of the Representative Council of Learners (RCL) at LOGOS for this third

Pupils shine in Maclcolm Gooding Speech Competition

Donna Yates, Anastacia Couloubis and Emma Shannon from St Andrew’s School for Girls in Edenvale,

Onderhoofseuns en -dogters vir Mooirivier Laerskool

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se finale leerlingraad vir 2017 is gekies.  Die volgende leerlinge

Lowveld High School was a night in Paris

Lowveld High School in Nelspruit hosted their Matric dance on the 28th of September 2017 at

Tiané Bezuidenhout finalis vir Miss High School SA

Hoërskool Nelspruit se Tiané Bezuidenhout in gr. 8 is onlangs gekies as een van 12 Miss High School SA-finaliste. Sy is ook die enigste finalis van Mpumalanga en is plaaslik…

Lowveld High School learners win in writing competition

Lowveld High School, Nelspruit, learners entered a writing competition that was run by an environmental

Logos School shine in final round of SA Mathematics Challenge

Robertson Logos participated in the final round of the South African Mathematics Challenge. 

Connor Terblanche successfully defended his National BMX Title

Connor Terblanche (Grade 9) of Glenwood High School in Durban, successfully defended his National

Hoërskool DF Malan musiek aand.

19 Oktober 2017 Kaartjies by die deur @ R100

Erries 2017 Gert Sibande-wenners op krieketveld!

Hoërskool Ermelo se Eerste krieketspan het Dinsdag, 26 September 2017 hulle laaste ligawedstryd teen

Hoërskool Strand Gholfdag

Kom geniet ‘n heerlike Gholfdag saam met Hoërskool Strand k

Hoërskool Nelspruit ontvang twee witstinkhoutbome

Succession Financial Planning in Nelspruit het onlangs in die gees van boomplantmaand

EHS-tennis kompeteer goed tydens Sun City-toernooi

Hoërskool Ermelo se Erries seuns- en dogters-tennisspanne het Maandag, 25 September tot

Laerskool Newton in Kimberley vaar uitstekend in krieket.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Laerskool Newton in Kimberley  is onoorwonne in kriekettoernooi  vs Paarl Gimnasium, Outeniqua en RPC. Newton 0/11A onoorwonne in hul 6 wedstryde. Newton 0/13A onoorwonne in…

Dasse vir medies gekeur

Hoërskool Langenhoven in Riversdal, se leerders is gewoond aan ‘n hoë akademiese standaard, kwaliteit onderwys en opvoeding en. Salomien Oosthuizen en Richard Marshall (hoofseun) bewys dat die Dasse vir uitdagende…

Ruiters hou Hoërskool Langenhoven se naam hoog

Leané Pottas, ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal en Dehan Pottas, ‘n graad 8-leerder het vanaf 1-4 Oktober 2017 aan die Nasionale Jeugskou te Bathurst (Oos-Kaap) deelgeneem en…

Jade van Deventer neem deel aan PSI Indoor Hockey Nationals

Jade van Deventer, ‘n leerder van Hoërskool Robertson is verkies om van 11-15 Desember 2017 aan die

Leerder ontvang WP-kleure in Gimnastiek

Sebastian le Roux (gr.4), ‘n leerder van die Primêre Skool Worcester,  het sy WP-kleure ontvang vir

Leerders van Hoërskool Robertson verteenwoordig SA in karate

Hierdie leerders van Hoërskool Robertson, Javon Jacobs (Regs) en Carina Burger (Links) het in die

Oud-leerder spreek Dasse toe

Professor Wilhelm de Beer is ‘n oud-leerder wat in 1984 by Hoërskool Langenhoven in Riversdal gematrikuleer het. Hy is ‘n professor in Mikrobiologie verbonde aan die Universiteit van Pretoria. Hy…

Dasse-skuts presteer

Lourens van Vuuren, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en puik skut het op 6 en 7 Oktober 2017 aan die SA Nasionale Kampioenskappe te Douglas deelgeneem. Lourens…

Nellies op pad na radikale redenaars

Sterkte aan die volgende leerders van Hoërskool Nelspruit, wat Saterdag 14 Oktober 2017 aan die

Die rolbalspelers van HS Strand het die afgelope vakansie aan die Envar Buys Toernooi deelgeneem

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die rolbalspelers van HS Strand het die afgelope vakansie aan die Envar Buys Toernooi deelgeneem.  Hier is van die leerders se prestasies en foto’s van hul. Jason…

Hoërskool Strand woon die KPMG skoleprogram by

KPMG skoleprogram vir jong rekenmeesters Donderdag, 5 Oktober, het ek, Kaylin Mariette, Pieter Welgemoed en Oren Renoster die geleentheid gehad om Hoërskool Strand by die KPMG skoleprogram by te woon.…

Mike Wang van Laerskool Hendrik Louw

Die meegaande Laerskool Hendrik Louw leerder ( Mike Wang ) het onlangs in die SAMRO Hubert van der Spuy Nasionale Musiek kompetisie deelgeneem en die volgende noemenswaardige toekennings verwerf: Best…

Uppies Krieket vaar sovêr goed in die 50-boulbeurt liga.

Hoërskool Upington het 4 wedstryde gedurende die 3de kwartaal afgehandel en het 3 daarvan gewen. Die eerste wedstryd wat gespeel is, was teen Upington Dorp waar albei spanne nog hul…

Elanie Brand van Hoërskool Upington.

Elanie Brand van Hoërskool Upington, is ‘n tennisspeler met talent Elanie Brand, ‘n leerling van Hoërskool Upington, het die afgelope vakansie aan die Mpumalanga Grand Prix Junior Tennis Ope 0/16…

Laerskool Newton neem deel aan die Radikale Nasionale Finaal

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die volgende leerlinge van Laerskool Newton in Kimberley, neem deel aan die Radikale Nasionale Finaal op 14 Oktober by Hoërskool Garsfontein in Pretoria. Baie Sterkte , Newton…

Hoofseun en -Dogter Laerskool Mooirivier

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se finale hoofseun en -dogter is gekies. 

Teaching in freedom, empowering teachers” the cornerstone of education, says FEDSAS in celebration of World Teachers’ Day

This year’s celebration of World Teachers’ Day has “Teaching in freedom, empowering teachers” as theme, with the focus on the institutional autonomy and academic freedom of teachers. The United Nations…

Tanya Nortjé  van Hoërskool Upington

Tanya Nortjé  van Hoërskool Upington skitter by Western Mounted Games Tanya Nortjé, `n trotse leerder van Hoërskool Upington, het deelgeneem vir haar provinsie tydens die SAWMGA kampioenskappe. Die kompetisie is…

Uppies kán Netbal speel!

Vanaf 5-7 Oktober het Hoërskool Upington se o/15 A netbalspan aan die Nasionale Kampioenskappe deelgeneem in Vanderbijlpark. Die top 2 spanne uit elke provinsie het meegeding om die top posisie…

Top Akademiese Presteerders – Mooirivier

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom wys hul top akademiese presteerders aan. 

7 Nellie-bergfietsryers neem deel aan SA’s

Sewe bergfietsryers van Hoërskool Nelspruit, het die naweek as deel van die Mpumalanga-span, aan die

Laerskool Mooirivier se o/13 krieketspan wen Noordwesliga 

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/13A-krieketspan het die Noordwesliga gewen. 

Erries Skiet by SA’s

Tydens die afgelope vakansie het twee skuts van Hoërskool Ermelo aan die Suid-Afrikaanse

Laerskool Mooirivier se leerders vaar goed in tennis

Die tennisspanne van Laerskool Mooirivier wat aan die Klerksdorpse B-tennisliga deelgeneem het, het

Pupils from Glenwood represent SA Hockey Squad

Jared Cass and Lungani Gabela of Glenwood High School represent the U21 SA Hockey Squad.  The

Leerders van Hoërskool Punt by die Internasionale Expo in Boksburg

Vyf leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het die vakansie deelneem aan die Internasionale Eskom Wetenskap Ekspo in Boksburg. Leerders van regoor die land het deelgeneem aan dié kompetisie. Die…

Laerskool Mooirivier se Voortrekkers kry hoogste toekenning

Ses Voortrekkers, gr. 7-leerlinge van Laerskool Mooirivier en lede van die Totiuskommando, het daarin

Hoërskool Punt se leerders woon Noodhulpkursus by

‘n Paar van Hoërskool Punt in Mosselbaai se leerders het gedurende die vakansie ‘n noodhulp Vlak 1-3 Noodhulpkursus bygewoon. Foto voor vlnr:  Suzanne Hugo, Bianca Combrinck, Mary-Ann Welman, Myneli Muller,…

Laerskool Mooirivier hou swemgala

Laerskool Mooirivier in Potchefstroom se huissportgala het op Woensdag, 20 September 2017

Hoërskool Ermelo se Droomboom wen!

Die EHS het Nelstehuis se droomboom ingeskryf vir die jaarlikse  Gaufestival:  “Bome is lewe”-

New Student Council Leaders of Paul Roos Gymnasium elected

Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch, elected their new Student Council Leaders: 2018.