)

Erries 2017 Gert Sibande-wenners op krieketveld!

Hoërskool Ermelo se Eerste krieketspan het Dinsdag, 26 September 2017 hulle laaste ligawedstryd teen Hoërskool Hoogenhout met 6 paaltjies gewen!

Die Erries het al 8 ligawedstryde gewen en dit het bygedra dat die span as Gert Sibande ligawenners aangewys is.

Baie sterkte met Saterdag, 14 Oktober 2017 se wedstryd, die semifinaal, teen H/S Nelspruit op ons tuisveld.

Baie geluk aan die Erries en sterkte. Ons weet dit sal goed gaan.

Op die foto bo:

(voor vlnr): Stefan Kemp, Ruan Grobler en Jan-Hendrik Swart

(middel vlnr): Euwan Pretorius, Walter Visser, Johan Nel, Jacques Erlank

(agter vlnr): Stephan van Dyk (afrigter), Elandré Kruger, Ruan Labushagne, Jean-Jacques Janse van Rensburg, Willem van der Merwe, Eben Jonker (afrigter)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal