)

Elanie Brand van Hoërskool Upington.

Elanie Brand van Hoërskool Upington, is ‘n tennisspeler met talent

Elanie Brand, ‘n leerling van Hoërskool Upington, het die afgelope vakansie aan die Mpumalanga Grand Prix Junior Tennis Ope 0/16 gaan deelneem.  Sy slaag daarin om die toernooi te wen, waar sy in die semi-finaal asook in die finaal 2 ITF tennisspelers uitgeskakel het.  Sy eindig 1ste in die enkels.  Elanie en haar dubbelmaat eindig 2de in die dubbels.  Wat hierdie toernooi so uitsonderlik maak, is dat die wenner in hierdie ouderdomsgroep ‘n reis Amerika toe wen in Julie 2018.  Hierdie reis sluit die volgende in: 2 weke van afrigting teen top junior, asook Pro- spelers by die Wilson Internasionale Kamp in New Orleans, asook deelname aan die UTR toernooi.

Baie geluk aan Elanie met hierdie pragtige prestasie. Uppies is trots op jou!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal