)

Erries Skiet by SA’s

Tydens die afgelope vakansie het twee skuts van Hoërskool Ermelo aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in New Castle deelgeneem. Die kompetisie het vanaf 1 – 5 Oktober geduur. Maandag en Dinsdag het die skuts die twee 3P kompetisies geskiet en Woensdag die 10m staankompetisie. Donderdag was die finaal, asook die prysuitdeling.

Die Errie-skuts het in die 0/21 Sporter afdeling deelgeneem. Hul het baie goed geskiet en goeie tellings gekry:

Rudie Breytenbach – 1402

Paul Morkel – 1394

Paul Morkel is aangewys as die spankaptein van die Mpumalamga-skietspan. Dit is ‘n besonderse groot eer wat hom te beurt geval het en die Erries is sowaar baie trots op hom.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal