Hoƫrskool Ermelo se Erries seuns- en dogters-tennisspanne het Maandag, 25 September tot Vrydag 29 September 2017, aan die 2017 Sun City Wilson Shield vir Hoƫrskole deelgeneem. Dit was goeie kompetisie en ons glo hierdie strawwe kompetisie sal goeie vrugte afwerp.
Die seuns het deelgneem teen Hoƫrskool Menlopark, Trinity House Pearson en Grey van Port Elizabeth.
Die meisiespan het deelgneem teen Hoƫrskool Nelspruit, Menlopark, Kathu, Trinity House Pearson en Duineveld.
Die spelers het toegang gehad tot āValley of the Wavesā en kon ān welverdiende ruskans geniet na harde wedstryde.
Die seuns en dogters het albei vierde in hul onderskeie groepe geƫindig. Mooi so, Erries!