Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se finale leerlingraad vir 2017 is gekies. Die volgende leerlinge is gekies as onderhoofseuns en –dogters.
Op die foto bo:
Voor: Benjamin Viljoen, Reinhardt Röntgen, Philip Human.
Agter: Selma Kotze, Hannia Kempen, Laura Kruger.
Become a Sponsor










