)

Main Story

Liggies val vas in Virseker Beker Semifinaal

Die Comuter Connection o/15A rugbyspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag, 11 Augustus dit uitgespook in die Virseker Beker semifinaal teen Hoër Volkskool Heidelberg.

Langenhoven Gimnasium dirigente vir Interskole 2018

Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn het onlangs hul dirigente vir die 2018 Interskole bekend gemaak.

Laerskool Mooirivier skaakspelers na SA’s

Elf skaakspelers van Laerskool Mooirivier in Potchefstroom, het gekwalifiseer om aan die Suid-Afrikaanse Junior Skaakkampioenskappe in Johannesburg deel te neem. Die kampioenskap vind Desember plaas.

St Johns DSG Provincial Swimmers

Congratulations to St John’s D.S.G. pupils Emily Martens (Grade 6), Jessica Meter (Grade 7) and Khanyisa Mtshali (Grade 6) who have been selected for the KwaZulu-Natal Swimming team!

St John’s D.S.G. Junior School Women’s Day

The St John’s D.S.G. Junior School girls spent some time together last week in their Family Groups, to celebrate Women’s Day.

St John’s DSG Sanlam Child Art competition

St John’s D.S.G. Grade 5 pupil, Kate Metcalf, was selected as one of the 13 winning artworks of the Santam Child Art 2018 competition!

Glenwood High School Rugby vs Hoërskool Waterkloof

MOMENTOUS WIN FOR THE GREEN MACHINE!!

St John’s DSG – uHambo

Image on top: Last week, the St John’s D.S.G. Grade 9 girls departed on uHambo – a much-anticipated 3-week long adventure. Pictured is Olivia Lindegger embracing her father, Trevor, as…

Laerskool Mooirivier o/12A netbalspan 5de in Suid-Afrika

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/12A-netbalspan het gedurende die naweek van 26 – 27 Julie in Bloemfontein deelgeneem aan die SA-kampioenskappe.

Laerskool Mooirivier netbalspan naaswenners van die Super 12 liga

Die o/10A-netbalspan van Laerskool Mooirivier van Potchefstroom, is die naaswenners van die Super 12-liga.

Chris Langeveldt, ‘n gr.11-leerder van HS Strand

Wiskunde olimpiades Chris Langeveldt, ‘n gr.11-leerder van HS Strand het in die afgelope weke uitstekend in Wiskunde Olimpiades presteer. In die SAMO (Suid Afrikaanse Wiskunde Olimpiade) het hy deurgedring na die derde…

Learning is Fun at St Charles College

St Charles College Grade 0 boys shared a special morning with their parents on last Saturday. Different activities were

St Charles College host Durban High School in 7 Goal Soccer Thriller

Durban High School travelled to Pietermaritzburg to play St Charles College on Saturday, 4 August 2018. Both teams

Mini Hockey at St Charles College

St Charles College is so proud of all the Grade 1 and 2 boys who played their hearts out on the St Charles College

St John’s DSG – a fun one

A St John’s D.S.G. teacher stumbled across an old photo, taken in 2010, of some of their current Grade 6s and 7s.

St John’s DSG Three Province Swimming Challenge

Congratulations to St John’s D.S.G. Pietermaritzburg pupils, (from left to right) Emily Martens (Grade 6), Jessica

Debiteureklerk betrekking beskikbaar

Debiteureklerk: • Die persoon vorm deel van die finansiële span van die Afrikaanse Hoër Meisieskool in Pretoria. • Dit is ‘n vaste 6 maande-kontrak met die moontlikheid van ‘n permanente…

Hoërskool Nelspruit help met watertenk vir Pro Gratia

Hoërskool Nelspruit se gr.9 verteenwoordigende leerderraad het Saterdag 28 Julie gaan hand bysit as deel van ‘n uitreikprojek by Pro Gratia-skool.

Hoërskool Punt Verbruikerstudie-kompetisie

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] HOËRSKOOL PUNT VERBRUIKERSTUDIE-KOMPETISIE: KOEKVERSIERING

Hoërskool Florida o/16 Hokkie span neem deel by Noordvaal

Hoërskool Florida van Roodepoort se o/16 hokkiespan het die afgelope naweek aan die Noordvaal deelgeneem.

Hoërskool Florida landloop

Hoërskool Florida se landloop-span het die afgelope Vrydag aan die Roodepoort uitdunne by Trinity deelgeneem.

Hoërskool Florida netbalspeelster in Gauteng Netbal opgeneem

Baie geluk aan Rione Pelser van Hoërskool Florida in Roodepoort wat ook in die Gauteng Netbalspanne opgeneem is.

Hoërskool Punt in Mosselbaai se muurbalspan

Hoërskool Punt in Mosselbaai se muurbalspan A liga (eerste span) het beide Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se spanne soos gewen.

Primêre Skool Worcester blink uit by WOW-spelfees

Christiaan en Imari Genade (gr.6 en gr.4) van die Primêre Skool Worcester, het die afgelope naweek aan die WOW-spelfees se kringfinaal deelgeneem.

Ligbron Top 10’s geniet bederf-uitstappie

Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo se Top 10 leerders van elke graad is op Vrydag, 3 Augustus, beloon vir hulle harde werk gedurende die afgelope kwartaal.

Laerskool Outeniqua gholf

Laerskool Outeniqua van George se gholfers het skoonskip gemaak by die jaarlike Interskole teen Laerskool Swartland.

Laerskool Outeniqua tennisspelers opgeneem in Edenspan

Laerskool Outeniqua in George, is trots op hul tennisspelers wat in die Edenspan opgeneem is. 

Glenwood High vs Grey College Rugby

A BRAVE BATTLE OF THE GIANTS

HS Strand se Gr. 11 LW-leerders besoek Two Oceans Akwarium en Kaapstad Museum

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.105″ background_layout=”light”] Die skoolkwartaal het skaars begin toe 86 graad 11 leerders saam met drie onderwysers vir ‘n dagbesoek vertrek het om die “Two Oceans Aquarium” in…

Paul Roos Gymnasium Judo

Richardt van Rensburg from Paul Roos Gymnasium in Stellenbosch was selected for the Cape Winelands u17A judo

Paul Roos Gymnasium hockey

Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, hockey results, 6 August 2018:

Laerskool Park blokfluit

Juffrou Du Toit en Juffrou Brown het gesorg dat daar ses blokfluit groepe vanuit Laerskool Park van Mosselbaai ook

Laerskool Park se kore vaar uitstekend tydens Eisteddfod

Tydens Eisteddfod 2018, het aldrie kore van Laerskool Park van Mosselbaai deelgeneem. Met harde werk en goeie

Hoërskool Punt Onderwêreld Afrikaans vasvra-kompetisie

Francois Gerber en Altus Lourens van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het op Saterdag, 4 Augustus aan ‘n Afrikaans

Errie dans na sukses

Op 9 en 10 Junie het Marnelé van den Bergh, graad 11-leerder van Hoërskool Ermelo, dubbel Mpumalangakleure

Liggies vang Gees soos net die Liggies kan

Wanneer Ligbron Akademie vir Tegnologie van Ermelo geesvang, dan doen hulle dit behoorlik.

Hoërskool Ermelo bekroon Mnr. en Mej. Errie

Op Woensdag 25 Julie EHS se Errieraad Mnr. en Mej. Errie aan met die tema: “Welcome to Hollywood!” aangebied.

Errie-skuts verteenwoordig Mpumalanga

Die naweek van 3 tot 4 Augustus het die Mpumalanga Skole Skiet se finaal in Ermelo plaasgevind.

EHS bedank Eerstespan-seunskrieket borg

Die Eerstespan-seunskrieket van Hoërskool Ermelo, spreek graag hul dank uit teenoor mnr. Dave Mills van Shamrock Marketing and Consulting wat dié span se borg is vir die komende krieketseisoen.

Glenwood High School target shooting

The Security Hyperstore KZN Bisley Schools Interschools Competition, hosted by Glenwood High School, took place at Westwood Mall on 3 and 4 August, with the gala dinner held in the…

Hoërskool Punt Sêr-groep skitter by Eistedfod

Die Sêr-groep van Hoërskool Punt het die afgelope week by die jaarlikse Eisteddfod deelgeneem en ‘n fantastiese

Erries se 2de krieketspan begin krieketseisoen op hoë noot

Hoërskool Ermelo se tweede krieketspan het op Donderdag, 2 Augustus, kragte gemeet teen Highveld Park, Secunda, in die tweedespan-liga.

Erries se langasems neem deel aan eerste landloopbyeenkoms

Op Woensdag 1 Augustus het die landloopspanne van Hoërskool Ermelo aan hul eerste byeenkoms deelgeneem te HTS Witbank.

Ruby Mnr en Mej Liggie 2018 saam met Getroud met Rugby akteurs

Rugby en Ruby Mnr en Mej Liggie 2018 saam met Getroud met Rugby akteurs

Erries doen uitstekend tydens SANESA Qualifier 4

Gedurende 28 tot 29 Julie het drie leerders van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan Mpumalanga SANESA Qualifier 4.

Ligbron Akademie 1ste dogters-krieketspan klop Standerton

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se 1ste dogters-krieketspan het Woensdag, 2 Augustus tuis teen

Ligbron Akademie rugby

Die Computer Connection o/15A rugbyspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag