)

Ligbron Akademie rugby

Die Computer Connection o/15A rugbyspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het op Saterdag, 4 Augustus, in die kwartfinaal van die Virseker Beker deelgeneem. Hulle het teen Hoƫrskool Dr. Malan van Meyerton, Gauteng, uitgedraf en seker gemaak dat hulle behoorlik opskudding veroorsaak met die Blou Masjien Liggie-gees.

Hulle het uitstekende rugby gespeel en het aan die einde van die wedstryd as oorwinnaars uit die stryd getree met ā€˜n wen-telling van 36-3. Die Liggies sal eerskomende Saterdag, 11 Augustus teen Heidelberg Volkskool in die semifinaal speel.

Die wedstryd sal in Heidelberg plaasvind.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal