)

Ligbron Akademie 1ste dogters-krieketspan klop Standerton

Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, se 1ste dogters-krieketspan het Woensdag, 2 Augustus tuis teen Hoƫrskool Standerton se eerstes te staan gekom. Ligbron het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Die Liggies teken 136 lopies vir 8 paaltjies plat aan. Standerton neem tweede die kolf op en word almal uitgeboul vir slegs 30 lopies.

Ligbron wen die wedstryd met 106 lopies. Amanda Turner was as die speler van die wedstryd aangewys nadat sy 3 paadjies vir 2 lopies geneem het.

Foto: Jacolien du Preez besig om te kolf.

Ligbron Akademie Dogters krieket

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal