)

Erries doen uitstekend tydens SANESA Qualifier 4

Gedurende 28 tot 29 Julie het drie leerders van Hoƫrskool Ermelo deelgeneem aan Mpumalanga SANESA Qualifier 4.Surika Struwig, graad 8-leerder van EHS behaal die volgende uitslae met haar perd, Midas Touch: Eerste in Performance Riding vlak 5, derde in Working Riding vlak 5, twee eerste plekke is Prix Caprilli vlak 1, asook in Elementary Dresseer.

Met Janic Fosfor behaal sy die volgende plekke: Tweede in Inhand Utility en Novice Prix Caprilli, vierde in Working riding vlak 3, en eerste in 60cm Equitation, Performance riding vlak 3, Novice Prix Caprilli met twee eerste plekke in Novice dresseer.

Margha Greyling, graad 9-leerder presteer ook baie goed met die volgende uitslae: Met Lorelock Legolas kry sy ā€˜n tweede plek vir Working Hunter 80 cm en Two Phase 80cm en ā€˜n eerste plek in Competition 80cm. Met Brandenburg Corelli behaal sy ā€˜n tweede plek met Intermediate 1m en Competition 1m, asook ā€˜n derde plek in Two Phase 1m.
Surika en Margha behaal as span ā€˜n eerste plek in die 80cm Handy Hunter klas.

Walter van der Walt, graad 8-leerder by die EHS het ook aan die kompetisie deelgeneem en hom baie goed van sy taak gekwyt. Met sy perd Classic Element het hy ā€˜n tweede plek behaal in Handy Hunter 1m en twee eerste plekke in onderskeidelik Working Hunter 1m en die kompetisie in twee fases 1m. Hy behaal ook ā€˜n eerste plek in Working Hunter 1.1m met sy perd Geminu.

Walter se volgende kompetisie vir Show Jumping sal tydens die Suid-Afrikaanse kampioenskappe wees op Khayalami Eqestrian Park.

Baie geluk aan hierdie Erries. EHS is besonder trots op elkeen van julle.

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal