)

Errie-skuts verteenwoordig Mpumalanga

Die naweek van 3 tot 4 Augustus het die Mpumalanga Skole Skiet se finaal in Ermelo plaasgevind. Vyf van Hoƫrskool Ermelo se skuts het deelgeneem. Dit was ook die finale proewe om ingesluit te word in die Mpumalanga-span wat Mpumalanga by die Suid-Afrikaanse-Kampioenskappe gedurende die Oktober-vakansie gaan verteenwoordig.

Baie goeie tellings is geskiet en die kompetisie was straf. Na afloop van die kompetisie is die span aangekondig. Vier van die Erries is ingesluit in die span: In die o/21-span is Reinhardt Vorster en John-Henri van Zyl ingesluit.

In die o/16-span is Drean van Breda en in die o/14-span is Pieter de Beer (Laerskool JJ van der Merwe) ingesluit.
Tellings wat deur die Erries geskiet is, is as volg: Reinhard Vorster 1404, Drean van Breda 1368, John-Henri van Zyl 1318, Pieter de Beer 1267 en Herman Holthauzen 1231 (pb).

Baie geluk aan hierdie Erries. Julle maak EHS besonder trots.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal