Die Eerstespan-seunskrieket van Hoërskool Ermelo, spreek graag hul dank uit teenoor mnr. Dave Mills van Shamrock Marketing and Consulting wat dié span se borg is vir die komende krieketseisoen.
EHS bedank graag ook mnr. Ellwyn Thomas wat die maak van die hemde gereël het. Die Erries is opgewonde oor die seisoen saam met Shamrock Marketing and Consulting en dra met trots die drag.
Become a Sponsor









