)

Erries se langasems neem deel aan eerste landloopbyeenkoms

Op Woensdag 1 Augustus het die landloopspanne van Hoërskool Ermelo aan hul eerste byeenkoms deelgeneem te HTS Witbank. In die Junior dogterspan behaal Cailyn Loock ‘n tweedeplek, Chantelle Swart kom vyfde en Nadia Kluyts sewende.

Die Senior dogterspan doen ook goed met Jana Nel in die derde plek, Elizia van Heerden vierde en Yané Broekman negende.

Tiaan Grobler eindig een-en-twitigste in die Junior seunspan. In die Senior seunspan eindig Linda Ndlovo vyftiende.

Baie geluk aan elke Errie wat deelgeneem het en uithouvermoë gewys het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal