)

Main Story

St Charles College Celebrates 143 Years

On Thursday, 26 July, St Charles College from Pietermaritzburg, turned 143 years old, and so on Friday morning

Glenwood High School SA indoor rowing championships

Grant Kennard recently competed in the SA indoor rowing championships where he came first in his Age group

Hoërskool Langenhoven in Riversdal se Toppresteerders

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”2_3″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Hoërskool-Langenhoven-Gr.8.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Graad 8 Agter vlnr: Petra Crafford (80.7%), Juanine Elizabeth Mellet (81.3%),…

Hoërskool Noord-Kaap stel hul provinsiale rugbyspelers bekend

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”2_3″][et_pb_image admin_label=”Image Hoërskool Noord-Kaap GWK o15″ _builder_version=”3.0.95″ show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/GWK-o15.jpg” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] GWK 0/15 vlnr: Tyreez Harmse Ethan Karelse Zandre Hamann Marco…

DF Malan bied JSE Beleggingskompetisie aan

Elke jaar bied die JSE ‘n beleggingskompetisie aan waartydens leerders deur die koop en verkoop van aandele teen mekaar deelneem. Die kompetisie word in 3 portefeuljes geloods, naamlik “Income” (Lae…

9 KWAGGAS NA ATKV REDENAARS EN DEBAT FINAAL

Nege Kwaggas van Hoërskool Outeniqua in George, gaan op 17 en 18 Augustus aan die ATKV redenaars en debat se

Hoër Jongenskool Wêreldkoorspele

Charl Keet, ‘n graad 8 leerder van Hoër Jongenskool in die Paarl, het as lid van die Tygerbergse Kinderkoor aan die Wêreldkoorspele in Pretoria deelgeneem. Die koor het vier goue…

Laerskool Outeniqua “Soccer Fun Day”

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Tydens die jaarlikse “Soccer Fun Day” wat gereël word deur die OOV van Laerskool Outeniqua, het die leerders weereens hul sokkervaardighede ten toon gestel.  Dit was ‘n…

Laerskool Outeniqua spog met eie kunstenaars

Laerskool Outeniqua in George spog hier met hul eie kunstenaars.  Tydens die Gala-aand van die Eden en Sentraal Karoo se kunsuitstalling, het Tayla Schroeter die Star Award toekenning ontvang.  Jessica…

Laerskool Outeniqua skitter by SA Wiskunde Uitdaging

Baie geluk aan die 127 leerders van Laerskool Outeniqua in George, wat gekwalifiseer het vir die finale rondte van die SA Wiskunde Uitdaging (AMESA) wat plaasvind op 1 Augustus.

LAERSKOOL MOOIRIVIER SE TOP AKADEMIESE PRESTEERDERS VIR DIE TWEEDE KWARTAAL

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het hul top akademiese presteerders van die 2de kwartaal bekend gemaak.

LAERSKOOL MOOIRIVIER SE HOOFLEIERS VIR DIE DERDE KWARTAAL

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom het hul hoofleiers vir die 3de kwartaal bekend gemaak.

Hoërskool Hartswater is trots op hul top 10 presteerders vir die 2de kwartaal.

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”2_3″][et_pb_image admin_label=”Image 8″ _builder_version=”3.0.95″ show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/07/Graad-8.jpg” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_text _builder_version=”3.0.95″ background_layout=”light”] Graad 8 VOOR vlnr: Ané van Zyl (4), Dedré Fielies (3), Renier Snyman…

Kimberley Boys’ High learners Junior Police Commissioners

During July 2018, five learners from Kimberley Boys’ High School were invited to participate in an inter-school debate hosted by SAPS in Kimberley on the influence of crime on the…

Hoërskool Upington Skaak

Andries Engelbrecht van Hoërskool Upington, het Vrydag, 20 Julie en Saterdag 21 Julie, deelgeneem aan die Centenary Open Chess Tournament ter ere van Nelson Mandela. Hy het ‘n 4de plek…

Langenhoven Gimnasium Graad 11 – Top 10 Akademie

Voor: Caroline Guder, Zelna Hugo, Carmen Hutchings, Natasha Williams, Mikal Bester, Gerhard van Lill

Langenhoven Gimnasium graad 10 top 10 akademie

Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn is trots op die prestasies van hul Gr 10 – Top 10 Akademie.

Langenhoven Gimnasium Graad 12 – Top 10 Akademie

Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn is trots op die akademiese prestasies van die Gr 12’s

Langenhoven Gimnasium Graad 9 – Top 10 Akademie

Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn is trots op hul Gr 10’s met hul akademiese prestasies.

Langenhoven Gimnasium Graad 8 – Top10 Akademie

Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, is baie trots op die Gr 8’s met hul top 8 prestasie!

NEWLY APPOINTED DEPUTY HEADMASTER

GLENWOOD HIGH SCHOOL – NEWLY APPOINTED DEPUTY HEADMASTER

Hoërskool Langenhoven se seunshokkie geborg

Hoërskool Langenhoven van Riversdal bied soveel as moontlik geleenthede vir leerders en daarom was daar besluit om met seunshokkie in 2017 te begin. Alhoewel dit ‘n groot uitdaging was om…

Dasse se wintersport is goed op dreef

Die o/16- en o/18-hokkiespanne (seuns en dogters) van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het vanaf Vrydag, 20 Julie tot Saterdag, 21 Julie, aan ‘n driehoekige toernooi te Beaufort-Wes teen Hoërskool Punt…

Dassie vaar goed in dans

Lichelle Joubert, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het op 7 Julie te Windhoek, Namibië aan ‘n Internasionale solo-danskampioenskappe deelgeneem en mooi presteer. Lichelle het deelgeneem in die…

Hoërskool Langenhoven se ruiters presteer

Zoë Heyns, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en Rochelle Janse van Rensburg, ‘n graad 9-leerder, het die afgelope vakansie aan die vyfde kwalifiserende SANESA-perdeskou te George deelgeneem.…

DASSE-RUGBY SKOP KWARTAAL GOED AF

Hoërskool Langenhoven van Riversdal se rugbyspanne het op Donderdag, 19 Julie tuis teen Sao Bras van Mosselbaai kragte gemeet en goed gevaar. Die o/15’s moes die knie met 5-21 teen…

Hoërskool Langenhoven hou matriekafskeid

Hoërskool Langenhoven van Riversdal se matriekafskeid het op Donderdag,  21 Junie plaasgevind. Die saal was stylvol en klassiek versier. Hiérdie sprokiesaand is iets waaroor elke matriekleerder droom. Die meisies het…

Hoërskool Langenhoven se toppresteerders

Hoërskool Langenhoven van Riversdal het die toppresteerders in elke graad na afloop van die Junie-eksamen aangewys. Vlnr:  Radandt Malherbe; graad 12 (90.4%), Willandri Hanekom; graad 11 (91.5%), Nadia Enslin; graad…

Dee-Effers skitter in Taalbond

Leerders van die Hoërskool DF Malan het vanjaar weer eens puik presteer in die Nasionale Taalbond Tweetaligheidseksamen. 177 Leerders van die skool het die eksamen op 16 April afgelê. In…

Hoërskool Bastion hokkiespan presteer

Hoërskool Bastion in Krugersdorp wens hul 1ste hokkiespan geluk met hul 3de plek (uit 12 skole ) gedurende die

Hoërskool Bastion skaak

Die dogters 0/18 D2 kampioenskappe:  Hoërskool Bastion van Krugersdorp se Dogters o/18 skaakspan het ‘n 2de

Hoërskool Bastion skitter by Allegretto Eisteddfod

Hoërskool Bastion van Krugersdorp het op 20 Julie 2018 deelgeneem aan die Allegretto Eisteddfod en het die

Liggies behaal goeie uitslae tydens 2018 Con Spirito Eisteddfod

Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het Woensdag en Donderdag, 18 en 19 Julie, aan

Ligbron netbalspan eindig 18de in SA

Die o/16 A- netbalspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die afgelope naweek vanaf tot 19 tot 22

Kwagga Bedrywig in verskeie sportsoorte

Tydens die afgelope skoolvakansie, terwyl baie van ons ontspan en van die ysige weer probeer wegkruip het, het

Kwagga Attends SAAF Winter Camp

Iviwe Booysen, matriculant at Cradock High School, had the privilege of attending the Young Falcons Aviation

Hoërskool Cradock kry besoek van JPD Productions Gauteng

Op Woensdag 18 Julie 2018 het vier akteurs van JPD Productions die voorgeskrewe graad 12 gedigte  opgevoer

Hoërskool Cradock Netbal vs Hoër Volkskool

Hoërskool Cradock het verlede Saterdag met ses netbalspanne na Graaff-Reinet gereis om teen Hoër Volkskool te

Cradock High School celebrates Mandela Day

The late Nelson Mandela once said: “Education is the most powerful weapon which you can use to change the

Kimberley Boys’ High winners of the FNB Soccer Schools Tournament

Kimberley Boys’ High School U15 soccer team is once more the winners of the FNB Soccer SchoolsTournament. They last brought the trophy home in 2016. Four teams were selected to…

Hoërskool Punt Biologie Olimpiade

‘n Groep Punt-leerders van Mosselbaai het gedurende die 2de kwartaal aan die Biologie olimpiade deelgeneem en spog met uitstekende resultate. Hoërskool Punt is trots op hul leerders! Agter vlnr:  Jané…

HANS MOORE MUSIEKSKOOL UNISA-UITSLAE

11 Leerders van die Hans Moore Musiekskool van Benoni, het die eerste sessie van die Unisa- Praktiese eksamen

Hoërskool Hans Moore se o/16 rugbyspan is Valke Liga wenners

Hoërskool Hans Moore van Benoni se o/16 A Rugbyspan is die  Valke Liga wenners.

Laerskool Mooirivier o/10B rugbyspan ligawenners

Laerskool Mooirivier se o/10B-rugbyspan is die wenners van die Noordwesliga (groot skole).

Laerskool Mooirivier o/10A rugbyspan liga- en Super 12 wenners

Laerskool Mooirivier van Potchefstroom se o/10A-rugbyspan is die wenners

Nelspruit High School cricket Coach Sifiso

It doesn’t matter if you win as long as you give everything, every time. This is the motto of Hoërskool Nelspruit

Glenwood High School vs HTS Middelburg       

The Green Machine made their way to Mpumalanga to play HTS Middelburg aka Die Rooibulle.

Hoërskool Nelspruit Top Skole Netbal

Hoërskool Nelspruit se netbalspanne het van 19-22 Julie 2018 aan die Top Skole-netbaltoernooi

Hoërskool Nelspruit vs Transvalia vir Virseker Beker

Hoërskool Nelspruit het Saterdag 21 Julie2018 op tuisveld teen Hoërskool Transvalia van Vanderbijlpark gespeel in

Vier goues vir Vee-André van Hoërskool Nelspruit!

Baie geluk aan Vee-André Swanepoel wat onlangs vier goue medaljes tydens die Mpumalanga