Andries Engelbrecht van Hoërskool Upington, het Vrydag, 20 Julie en Saterdag 21 Julie, deelgeneem aan die Centenary Open Chess Tournament ter ere van Nelson Mandela. Hy het ‘n 4de plek behaal in die o/18 en volwasse ouderdomsgroep.
Baie geluk, Andries!! Uppies is trots op jou!