)

Ligbron netbalspan eindig 18de in SA

Die o/16 A- netbalspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo, het die afgelope naweek vanaf tot 19 tot 22 Julie 2018, deelgeneem aan die ‘SA Top Schools championships’ te Hoërskool Dr E G Jansen.  Drie-en-Twintig top netbalspanne in dié ouderdomsgroep het die toeskouers getrakteer op hoogstaande netbal.  Die Liggies het hul man gestaan teen veel groter skole en het 18de in Suid-Afrika geëindig.

Uitslae:

8 – 16 verloor teen Framesby

5 – 15 verloor teen Durbanville

9 – 15  verloor teen Eldoraigne (Gauteng)

13 – 14  verloor teen Ben Vorster (Limpopo)

21 – 7  gewen teen THS (KZN)

14 – 9  gewen teen Diamantveld

11 – 19 verloor teen Wittenberg

Die meisies wil graag van die geleentheid gebruik om die volgende borge te bedank:  Mnr. Koos Byleveld van TWK Piet Retief, Die Ligbron Alumni, Mnr. Woes Els en Mnr. Kobus Stander.  Julle ondersteuning het dit vir die span moontlik gemaak om die besondere toernooi by te woon.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal