)

Liggies behaal goeie uitslae tydens 2018 Con Spirito Eisteddfod

Verskeie leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie in Ermelo het Woensdag en Donderdag, 18 en 19 Julie, aan die 2018 Con Spirito Eisteddfod deelgeneem wat by Hoërskool Ermelo plaasgevind het.  Ses Liggies spog met Silwer diplomas vir 70-79%, sewentien leerders spog met Goue diplomas vir 90-89% en agt leerders spog met Goue serifikate vir 90-100%.

Die volgende leerders het almal Goue sertifikate ontvang. Hulle is op die foto bo:

(v.l.n.r.): Brian Izquierdo Ortega, Mohamed Ganie, Laisha Naaido, Sazi Nkosi, Bongmusa Banda en Megan Jones.  Hannah Peer en Schoeman Terblanche was afwesig.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal