)

Hoërskool Langenhoven hou matriekafskeid

Hoërskool Langenhoven van Riversdal se matriekafskeid het op Donderdag,  21 Junie plaasgevind. Die saal was stylvol en klassiek versier.
Hiérdie sprokiesaand is iets waaroor elke matriekleerder droom. Die meisies het pragtig in hul aandrokke gelyk en die manne was deftig en sjarmant. Dit was ‘n aand wat elke leerder vir lank nog sal koester!

Die skool het vanjaar ‘n matriek voogstelsel begin waar elke onderwyser ongeveer vyf leerders kry om as hul voog op te tree. Op die foto verskyn mnr. Hardy de Beer, saam met sy voogleerders. Van links is: Dylan du Plessis, Megan Malan, Mnr. Hardy de Beer, Stephani Heenop (onderhoofdogter) en Purnille Albertyn. Agter is Radandt Malherbe (hoofseun), tydens die matriekafskeid.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal