Hoërskool Langenhoven hou matriekafskeid
Hoërskool Langenhoven van Riversdal se matriekafskeid het op Donderdag, 21 Junie plaasgevind. Die saal was stylvol en klassiek versier. Hiérdie sprokiesaand is iets waaroor elke matriekleerder droom. Die meisies het…








