Langenhoven Gimnasium in Oudtshoorn, is baie trots op die Gr 8’s met hul top 8 prestasie!
Voor vlnr: Louis Potgieter , Izette Harteveld, Jannike van Rensburg en JW Moolman
Agter vlnr: Karla Smit, Franke du Plooy, Danna Hough, Tanya Smit (95%) en Liebe Viljoen
Afwesig: Ancke Janse v Rensburg