Laerskool Outeniqua tweekamp nuus
Baie geluk aan die volgende tweekamp-atlete van Laerskool Outeniqua wat in die SWD-span opgeneem is.  Hulle neem op 8 April in die Paarl aan die SA kampioenskappe deel. v.l.n.r. Emma…
Laerskool Outeniqua is trots op Rowan Mafutu
Baie geluk aan  Rowan Mafutu wat puik presteer het tydens die Wes-Kaap Kampioenskappe in die Paarl en opgeneem is in die Wes-Kaapspan wat vanaf 23-25 Maart aan die SA Kampioenskappe…
Laerskool Outeniqua – Graad5 kamp
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Jannis Vermeulen van Laerskool Outeniqua geniet die hindernisbaan tydens die Gr 5-kamp by De Hoek. [/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Lila Theunissen en…
Hoërskool Punt O/19A-Netbal
Ons 1ste Netbalspan het die naweek ‘n heerlike verassing gekry toe ‘n beplande “spanbou” naweek tot hul groot verbasing eintlik ‘n beplande toernooi was.  Die Loerie-toernooi is deur Wittedrift aangebied. Die meisies het…
Laerskool Oranje-Noord Skiet kolskote
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/03/Laerskool-Oranje-Noord-Skiet-kolskote.jpg” alt=”Laerskool Oranje-Noord Skiet kolskote” title_text=”Laerskool Oranje-Noord Skiet kolskote” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/03/Laerskool-Oranje-Noord-Skiet-kolskote-1.jpg” alt=”Laerskool…
Luan du Preez op trein van hoop
GEMSBOK-UPINGTON: Oud Hoërskool Upington leerder en hoofseun in 2011, Luan du Preez, is tans besig met sy finale jaar as tandheelkunde student, en is deel van die mediese span op…
Uppiesnetbal lewer goeie resultate
Uppiesnetbal het Vrydag 10 Maart ons eerste tuis wedstryde teen Kathu gespeel. Ons spanne het goeie netbal gespeel en die uitslae was as volg: 0/19C verloor Kathu 0/17A 7-16 0/19C…
UPPIES HELP MET WATERNOOD IN CALVINIA
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die Uppie familie het die noodkreet vanuit Calvinia gehoor en besluit om gehoor te gee aan die oproep om water aan die inwoners van Calvinia…
Nuwe Roeselare-groep van HS Strand
Groot opwinding heers vir 12 Hoërskool Strand leerders wat gekies is om hul land en skool te gaan verteenwoordig in die buiteland. Hul sal vergesel word deur twee leerkragte, mev.…
Twee van Hoërskool Punt se leerders neem vanjaar aan die Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo op 6 Mei 2017 deel.
Twee van Hoërskool Punt se leerders, Francois Gerber en Shania Fincham, neem vanjaar aan die Departement van Waterwese se jaarlikse Ekspo op 6 Mei 2017 deel. Vanjaar se tema handel…
Uppies Netbal skop Netbalseisoen af
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Uppies netbal het die naweek hulle seisoen afgeskop met wedstryde wat alreeds op Donderdag 2 Maart begin het. Die 0/19A…
Hoërskool Punt – Ekonomie Opstelkompetisie
Nebank en die WKOD werk saam om ‘n Ekonomie opstelkompetisie vir Hoërskoolleerders aan te bied. Die onderwerp vir die 2016/2017-kompetisie is “Die oorsake, gevolge en oplossing vir klimaatsverandering”. Die graad…
Hierdie 15 atlete van HS Strand het vir die Boland Atletiekspan gekwalifiseer
Hierdie 15 atlete van HS Strand het vir die Boland Atletiekspan gekwalifiseer en neem op 17 en 18 Maart aan die Wes-Kaap Kampioenskappe by Dal Josafat in die Paarl deel.…
Die volgende Punt-atlete is in die ASWD-span ingesluit
Die volgende Punt-atlete is in die ASWD-span (Atletiek Suid-Westelike Distrikte) ingesluit: Â Ladele Leonard (hammergooi), Liandre Schoeman (hammergooi), Elne Conradie (800m), Andrea Kommer (verspring en driesprong), Sherno Pick (hoogspring), Marianca Feldtmann…
The following Point learners are included in the SWD President XV teams:
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] SWD PRESIDENT u/18 XV Â : Zander Bekker, Sydney Volkwyn, Frikkie Potgieter, Warden Briesies and Fagan Terblanche. back: Â Frikkie Potgieter, Sydney…
Uppies Netbal Borg
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Uppies se 0/14 & 15 A netbalspanne lyk vanjaar besonder mooi te danke aan Mnr Yakov Arnon van Vodacom. Graag wil ons Mnr Arnon bedank…
Ster-atlete gaan skitter op SA`s
Drie van HU se atlete is gekies tot die Noord-Kaapspan wat aan die SA Jnr. Kampioenskappe gaan deelneem. Dit is `n baie groot voorreg en ook `n bonus vir al…
Uppies slaan ‘n kishou
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Uppies se tennispelers het die afgelope naweek aan die Fichardtpark sportdag deelgeneem en baie goed gevaar. Die eerste seunspan, bestaande…
Henro Kotze van Upington Hoërskool na SA Juniors
Henro Kotze van Hoërskool Upington is een van vyf atlete wat ingesluit is in die Noord-Kaapspan om aan die SA Junior Kampioenskappe te gaan deelneem. Baie geluk Henro.  Julle…
Uppies Ster atleet gaan skitter op SA’s
Hoërskool Upington is verras met nog ‘n atleet, Angus Damarah, wat ingesluit is in die Noord-Kaapspan wat aan die SA Junior Kampioenskappe gaan deelneem. Dit is ‘n voorreg en…
PUNT Greenergy
Die Grenegy klub het hierdie jaar fluks weggespring en voortgeploeg op die projekte wat reeds verlede jaar begin is. Ons tuintjie wat ons verlede jaar aanmekaar gesit het lyk nog…
Uppies neem deel aan die Clover Sportdag in Bloemfontein aangebied deur Hoërskool Fichardtpark
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die afgelope naweek was dit weer tyd vir die jaarlikse Clover Sportdag in Bloemfontein aangebied deur Hoërskool Fichardtpark. Vir Uppies…
Hoërskool Upington se atlete na Namibie
Vier (4) van Hoërskool Upington se atlete is gekies vir die ZFM Atletiekspan wat eersdaags in Namibië aan `n byeenkoms gaan deelneem. Hulle is Jolin Smith, Angus Damarah, Monique Valla…
WESTERN MOUNTED GAMES – Hoërskool Upington
Tanya Nortjé van Hoërskool Upington het deelgeneem aan die Western Mounted Games, 25 Februarie 2017. Tanya het in Level 0 deelgeneem en vyf 1ste plekke verwerf. Sy was algeheel eerste…
Hoërskool Strand – KRIEKETINTERSKOLE 2017
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die jaar 2017 sal onthou word vir die feit dat ALLE spanne teen HHH gewen het. Die eerste span het…
Hoërskool Strand – Henco Scholtz Stand Up Paddleboard Suid’Afrika
Saterdagaand het SUPSA hul jaarlikse prysuitdeling gehou en is Henco bekroon met 3 pryse en 2 trofees.
Hoërskool Upington Krieket sluit T20 seisoen op ‘n hoogte punt af.
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Voor: Henco Kotze, Lemley Mulder, Ra Meintjies, Nakkie Duvenhage, Ian Erasmus Agter: Giovanni Lategan, Hurter Kirstein, Bobby Duvenhage, Benré Engelbrecht,…
POINT HIGH SCHOOL CHESS
The following 10 Point learners are included in the Mossel Bay Chess team who will take part in the trials for the SWD squad: u/20: Â Jacobus van Zyl u/18: Â Bianca…
Fanie Viljoen besoek Hoërskool Strand
Talle opgewonde leesliefhebbers vanaf graad 10 tot graad 12, het Vrydag 16 Februarie, die voorreg gehad om Fanie Viljoen te ontmoet. Hy het met baie entoesiasme met Hoërskool Strand die…
Uppies slaan ‘n kishou
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Janice Avenant, Chané Avenant, Berna Kilian en Elanie Brand Uppies se eerste dogters wat verteenwoordig word deur Elanie Brand, Chané…
Laerskool Newton – O/13A krieket onoorwonne op Grahamstad
O/13AÂ Â krieket onoorwonne op Grahamstad toer @ Grahame Collage, St. Andrews & Gill Collage
Upington Hoërskool Netbal lyk mooi!!
Uppies se 0/14 & 15 A netbalspanne lyk vanjaar besonder mooi te danke aan mnr Yakov Arnon van Vodacom. Ons  bedank mnr Arnon  vir sy betrokkenheid by die meisies en…
Hoërskool Strand – Interskole Krieketwedstryd
Goeie nuus van HS Strand af: Â Henco Stofberg het 100 lopies geslaan in die Interskole Krieketwedstryd tussen HS en HHH. Ek dink hierdie oulike seun verdien die erkenning.
Hoërskool Strand – Bolandkampioenskap.
Melissa Niemand (links) met haar silwer medalje vir dogters 0.19 hamergooi by die Bolandkampioenskap
Hoërskool Strand open elektroniese telbord
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Op die foto verskyn mnr. Machiel van Olst van King Pie saam met mnr. Danie Malan, skoolhoof van HS Strand  waar die amptelike opening van…
Newton Laerskool
Wêreld biddag vir vroue vanoggend. Kom ons hou aan bid vir al die vroue regoor die wêreld, nie net vandag nie, maar elke dag.
Hoërskool Punt – Golf nuus
Op 24 Februarie het 7 van Hoërskool Punt se gholfspelers aan die EDEN skole gholf finaal by die  Mosselbaai Gholfklub deelgeneem Baie geluk aan Michelle Muller wat die dogters o/17 Bruto…
Laerskool Outeniqua – Muurbal
Baie geluk aan die volgende muurbalspelers wat hul Eden kleure verwerf het: v.l.n.r. Aidan le Grange (Eden A), Jayde Arendse (Eden A), Tiané Goosen (Eden Ontwikkeling), Megan Terblanche ( Eden…
Hoërskool Keimoes se leiers vir 2017
Agter van links na regs is: Juandre Van Rooi, Romi Kock, JC Maasdorp, Keenan Green, Stephanie Meyer, Ethan Wells en Veronique Esterhuizen. Middel: William Majiedt, Minette Losper, Trestan Du Plessis,…
H/S Keimoes se atlete presteer uitstekend.
Tydens die pas afgelope distriks- en provinsiale atletiekkampioenskappe het H/S Keimoes se atlete besonders goed gevaar. Altesaam nege atlete het aan die Noordkaapse Provinsiale kampioenskappe in Kimberley gaan deelneem. Hulle…
Hoërskool Strand – Astro baan
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die Helderberg het Saterdag 25 Februarie nog ‘n astrobaan ryker geword met die amptelike openingvan Hoërskool Strand se nuwe astrobaan.…
Learners attended Showmanship at Merensky Tzaneen
On Saturday, 25 February, over 50 new learners attended the first ever showmanship workshop at Merensky High School. This workshop focused on preparing interested showmen for participation in youth shows.…
Hoërskool Pietersburg eindig 1ste in Limpopo met T20 schools challenge
Die Coca-Cola T20 School Challenge kompetisie het begin in Oktober 2016 en oorgegaan in die nuwe jaar met die nasionale finale wat in Maart gespeel is. Dit behels dat elke…
Hoërskool Nylstroom atleet ryg prestasies in by Distriksbyeenkoms
Rène Nieman van Hoërskool Nylstroom, het by die 2017 Distriksbyeenkoms te Ellisras skoonskip gemaak as die beste atleet. Haar prestasies behels die volgende:  Beste Atleet – Goue Trofee;  hoogste ABSA…
Warmbad Hoërskool se dansers wen by uitdunne
Warmbad Hoërskool se dansers van Wandi’s Dance Studio het Vrydag 23 Februarie 2017 deelgeneem aan  die Limpopo uitdunne. Van die dogters het gekwalifiseer om April aan die “South-African Championships of…
Thabazimbi Bosveld Akademie Privaatskool wen in atletiek
Thabazimbi Bosveld Akademie Privaatskool  het  Saterdag,18 Februarie 2017 aan die Noord Transvaal atletiek byeenkoms deelgeneem. Hulle het ‘n totaal van 5 Goue, 3 Silwer en  6 Brons medaljes  verower. Hulle…






































































































