Henro Kotze van Hoërskool Upington is een van vyf atlete wat ingesluit is in die Noord-Kaapspan om aan die SA Junior Kampioenskappe te gaan deelneem.
Baie geluk Henro. Julle gaan Uppies se naam hoog hou!!!
Become a SponsorHenro Kotze van Hoërskool Upington is een van vyf atlete wat ingesluit is in die Noord-Kaapspan om aan die SA Junior Kampioenskappe te gaan deelneem.
Baie geluk Henro. Julle gaan Uppies se naam hoog hou!!!
Become a Sponsor