Uppies se 0/14 & 15 A netbalspanne lyk vanjaar besonder mooi te
danke aan mnr Yakov Arnon van Vodacom.
Ons bedank mnr Arnon vir sy betrokkenheid by die meisies
en sy bydrae as borg.
Ons hoop om Uppies se naam hoog te hou en hom as borg trots te
maak.
Become a Sponsor