Hoërskool Upington is verras met nog ‘n atleet, Angus Damarah, wat ingesluit is in die Noord-Kaapspan wat aan die SA Junior Kampioenskappe gaan deelneem.

Dit is ‘n voorreg en bonus vir al die atlete wat so hard gewerk het gedurende die kwartaal om aan die kampioenskappe te gaan deelneem.

Uppies is trots op julle!!

Become a Sponsor