[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
Janice Avenant, Chané Avenant, Berna Kilian en Elanie Brand
Uppies se eerste dogters wat verteenwoordig word deur Elanie Brand, Chané en Janice Avenant en Berna Kilian speel ses wedstryde in hul groep en slaag daarin om teen Burgersdorp, Eunice, Landboudal, Aliwal-Noord, Union en Middelburg te wen en hul speel ook in die finaal teen Diamantveld waar hul ongelukkig teen ‘n baie sterk span verloor. Hul eindig egter tweede uit 15 spanne.
Uppies se tweede dogterspan, bestaande uit Christine Richter, Jessi Wessels, Liané Kapp en Anke Engelbrecht het ook in hul groep daarin geslaag om te wen teen Bothaville, De Aar, Union, Aliwal-Noord en Eunice. Hul speel ook die finaal uit en eindig algeheel vyfde uit 18 spanne.
Hoërskool Upington is baie trots op ons tennispelers met hul goeie spel en sportmansgees wat hul openbaar van en op die baan.
Baie geluk aan elkeen.
Anke Engelbrecht, Jessi Wessels, Christine Richter en Liané Kapp
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/03/Uppies-slaan-‘n-kishou.jpg” alt=”Uppies slaan ‘n kishou” title_text=”Uppies slaan ‘n kishou” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Become a Sponsor










