Errie-netbaldogters gekies vir Mpumalangaspanne
Baie geluk aan die netbaldogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalangaspanne: Thagang Nkareng (o/14), Hilde Jacobsz (o/16) en Amy Greyling (o/17). Die Erries is besonder trots op julle! Geniet…
Tien Erries in Mpumalanga hokkiespanne
Hoërskool Ermelo is besonder trots op die volgende dogters wat gekies is vir die onderskeie Mpumalanga-hokkiespanne: o/14A: Inge Greyling en Jaclyn Venter o/14B: Isabella Burgers o/16A: Lana Herholdt o/16C: Chané…
Errie gekies vir JKA-Mpumalangaspan
Luhan Meyer, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies om die Mpumalanga JKA-karatespan te verteenwoordig by die Suid-Afrikaanse JKA-Nasionale kampioenskap. Dié kampioenskap vind op 24 en 25 Mei plaas te…
Errie-redenaars praat plekke los in ATKV eerste ronde
Op Woensdag, 17 April, het die eerste rondte van die ATKV Redenaars plaasgevind. 14 Erries het deelgeneem en uitstekend presteer. Tien leerders is deur na die volgende rondte van die…
Errie-wintersportspanne seëvier teen Hoërskool Lydenburg
Op Donderdag, 2 Mei, het die Hoërskool Ermelo se netbalspanne in vriendskaplike wedstryde. te staan gekom teen Hoërskool Lydenburg. Die dogters het, soos gewoonlik, uitstekende netbal gespeel. Die o/14A-span speel…
EHS-netbal sê Secunda die stryd aan
Op Dinsdag 30 April het die Erries teen Hoërskool Secunda te staan gekom op die netbalbaan. Albei skole het uitstekende netbal gespeel. Die o/14A-span verloor met 15 doele teenoor 24,…
Errie-skuts tref die kol
Die naweek van 26 en 27 April, het die Errie-skuts aan die derde prysskiet vir die jaar deelgeneem. Sewe skole, naamlik Hoërskool Ermelo, Ligbron Akademie vir Tegnologie, Hoërskool Hoogenhout, HTS…
Errie-hokkiedogters vaar uitstekend teen Piet Retief
Op Saterdag, 27 April, het Hoërskool Ermelo se dogtershokkie en rugbyspanne teen Hoërskool Piet Retief te staan gekom. Die Errie-dogters het uitstekende hokkie gespeel. Vanaf die o/14-spanne regdeur tot die…
Errie-seunshokkie speel vierde ligawedstryde
Op Woensdag, 24 April, het Hoërskool Ermelo se eerste en tweede seunshokkiespanne op hul eie velde teen verskillende skole gespeel. Die tweede span het hul tweede ligawedstryd teen Hoërskool Morgenzon…
EHS en Piet Retief sê mekaar die stryd aan op netbalbaan
Op Donderdag, 25 April, het Hoërskool Ermelo se netbalspanne teen Piet Retief te staan gekom. Albei skole het pragtige netbal gespeel en die Erries stap, na ‘n paar taai wedstryde,…
EHS-hokkie domineer op Ligbron se astro
Op Woensdag, 17 April, het Hoërskool Ermelo se rugby en dogtershokkie kragte gemeet teen Ligbron Akademie vir Tegnologie. Onder die vyf EHS-hokkiespanne wat gespeel het, teken die dogters 26 doele…
EHS-netbal steek Oosterland die loef af
Op Dinsdag, 16 April, het Hoërskool Ermelo se netbalspanne te staan gekom teen Hoërskool Oosterland. Al die spanne wen oortuigend terwyl die spelers ook op die bane hul Errie-waardes ten…
EHS-seunshokkie meet kragte teen Oosterland
Op Dinsdag 16 April het Hoërskool Ermelo se eerste seunshokkiespan hulle vierde ligawedstryd gespeel teen Hoërskool Oosterland van Secunda. André-Dale Groenewald en Charis Brundyn teken elk ‘n doel aan vir…
EHS-ruiters doen dit weer
Drie ruiters van Hoërskool Ermelo, het op 6 April aan SANESA se tweede kwalifiserende rondte deelgeneem te badplaas. Die leerders het, soos dit Erries betaam, uitstekend gevaar. Margha Greling het,…
EHS spog met 105 jaar van uitnemendheid
Op Donderdag, 5 April, het Hoërskool Ermelo die skool se honderd-en-vyfde bestaansjaar gevier. Na 105 jaar ervaar Hoërskool Ermelo die genade van ons Hemelse Vader steeds ewe mildelik as toe…
Hoërskool Ermelo bedank Pan Solutions
EHS bedank vir Pan Solutions vir die ruimhartige borg van die pragtige opwarming-baadjies van die Erries. Hoërskool Ermelo waardeer die ondersteuning en betrokkenheid en dra die baadjies graag met trots.…
Erries begin redenaars met vuur en vlam
Hoërskool Ermelo se redenaars het op Woensdag 10 April met baie groot belangstelling afgeskop. Tydens die jaarlikse interne-redenaarskompetisie het die leerders voorwaar hul blink gevryfde talent na vore gebring. In…
EHS-seunshokkie ryg nog ‘n oorwinning in
Op Woensdag, 9 April, het Hoërskool Ermelo se eerstespan seunshokkie te staan gekom teen Hoërskool Standerton in hul derde ligawedstryd. Die seuns het weereens uitstekende spel gelewer wat verseker het…
EHS presteer teen Ben Viljoen
Op Saterdag, 6 April, het die Erries Hoërskool Ben Viljoen van Groblersdal gepak met vriendskaplike wintersportwedstryde. Hoërskool Ermelo speel uitstekend en kwyt hulself besonder goed van hul taak. EHS se…
Errie-presteerders geniet PWC-inligtingsdag
Vier graad 12-leerders van Hoërskool Ermelo, Jané Willemse, Hanné Swart, Sbonelo Hadebe en Clariz Olivier, is genomineer om ‘n inligtingsdag van die internasionaal bekende ouditeursfirma, Price Waterhouse Cooper (PWC), by…
Erries kraai koning op tennisbaan
Op Vrydag, 5 April, het Hoërskool Ermelo se tennisspanne te staan gekom teen Hoërskool Ben Viljoen van Groblersdal. Die Erries het besonder goed gevaar en die uitslae getuig daarvan: Die…
EHS verwelkom ‘n ware Errie terug
Mnr. Willem Romijn het op Maandag 8 April weer by Hoërskool Ermelo aangesluit en EHS verwelkom dié Errie met groot opgewondenheid. Hy was vanaf 2004-2013 onderwyser by die EHS waarna…
EHS-seunshokkie maak Erries trots
Op Dinsdag, 2 April, het Hoërskool Ermelo se eerste seunshokkiespan die tweede kwartaal op ‘n hoë noot afgeskop. EHS het in hul tweede ligawedstryd vanjaar kragte gemeet teen Hoërskool Piet…
Errie-netbal op hul stukke
Op Donderdag 4 April het Hoërskool Ermelo se netbalspeelsters hul eerste ligawedstryde gespeel teen Hoërskool Volksrust. Die Erries het aanskoulike netbal gespeel met akkurate doele en vasberade verdediging. Al die…
EHS-wintersportspanne geniet toere gedurende vakansie
Gedurende die Maart / April vakansie het al die wintersportspanne van Hoërskool Ermelo aan verskeie toere deelgeneem. Die toere se doel was om die spanne te kondisioneer en blootstelling te…
Hoërskool Ermelo-Seunshokkie bedank borg
EHS se eerstespan seunshokkie wil graag van die geleentheid gebruik maak om IMPAC CROP SURE vir die volle uitrusting wat die maatskappy vir die span geborg het, te bedank. Die…
EHS-leerder presteer by SA-rolbaltoernooi
Kyle Griffiths, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, het die Mpumalanga A-span vanaf 24-30 Maart verteenwoordig by die o/15- en o/20 Junior Nasionale Rolbalkampioenskap in Bloemfontein. Dié span het slegs drie…
Hoërskool Ermelo verwelkom studente
Drie derdejaarstudente van die Universiteit van Potchefstroom het op 2 April by die EHS hul proeftydperk begin. Die Erries is opgewonde om hulle by EHS te verwelkom tot 25 April.…
Errie-pionne en hul kookwater-groentjiekonsert
Op Woensdagaand, 13 Maart, het die tyd weer aangebreek vir Hoërskool Ermelo se alombekende Groentjiekonsert. Die dirigente van die onderskeie huise het die dag se verrigtinge afgeskop met ‘n inkoms…
EHS-Landbouleerders besoek Highveld pakhuis
Op Maandag 11 Maart, het die graad 11-Landbouleerders van Hoërskool Ermelo die appelpakhuis in Ermelo besoek. Dit was ‘n baie insiggewende en leervolle dag. Mnr. Dawid Reyneke, bestuurder van die…
Errie-rugby bedank Nashua vir borg
Hoërskool Ermelo se o/14A-, o/15A-, o/16A-rugbyspanne, asook die tweedespan het die voorreg om tydens 2019 se rugbyseisoen in wedstryddrag te speel wat deur Highveld Nashua geborg is. Hoërskool Ermelo bedank…
Errie-Restaurant besorg weereens warm geselligheid
Tydens 2019 se Ermelo Hoëveldskou het die Erries weer hul bekende Skou-restaurant bedryf. Dit was die een-en-twintigste jaar wat EHS die voorreg gehad het om dit te kon bedryf en…
EHS B-rugbyspanne sê Morgenzon die stryd aan
Op Dinsdag 12 Maart, het Hoërskool Ermelo se B-spanne Morgenzon Landbou Akademie die stryd aangesê op die rugbyveld vir oefenwedstryde. EHS se o/15B’s het te staan gekom teen Morgenzon Landbou…
Errie-atlete presteer tot in SA’s
Hoërskool Ermelo is besonder trots op Danél Olivier, Carla Ferreira en Ruan du Toit wat gekies is om aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap deel te neem. Dit vind plaas vanaf 20…
EHS Seunshokkie is reg vir liga!
Op Maandag 11 Maart het Hoërskool Ermelo se eerstespan seunshokkie hulle liga-seisoen afgeskop teen Hoërskool Volksrust. EHS het ongelooflike spanwerk getoon en wen die wedstryd 2 – 0. Adriaan Olivier…
Erries speel wedstryde teen Midstream College
Op Saterdag 9 Maart, het Hoërskool Ermelo te staan gekom teen Midstream College van Olifantsfontein vir vriendskaplike wintersportwedstryde. Die netbalspanne speel skitterend en sorg vir ‘n oggend gevul met pragspel…
Errie bemeester Karate-kuns
Op Saterdag, 2 Maart, het Luhan Meyer, graad 12-leerder van Hoërskool ERmelo, deelgeneem aan die KSA se Suid-Afrikaanse Kampioenskap vir All Styles. Hier het Luhan deelgeneem in die o/21 84kg…
EHS word beloon tydens Msukaligwa 1-prysuitdeling
Tydens die prysuitdeling van Msukaligwa, is Hoërskool Ermelo beloon met die volgende pryse: ‘n Trofee vir een van die beste presterende skole met 99% slaagsyfer en 74% Baccalaureus. Me. Marita…
Errie-ruiters staan weer uit by verskeie kompetisies
Hoërskool Ermelo leerder, Surika Struwig, en haar perd, Janic Fosfor, is aangewys as Perd van die Skou tydens die Mpumalanga SA Boerperd Kampioenskap. Saam is hulle ook Universele 3 gang…
Errie is deel van o/18 SA-skole se 7’s-rugbyspan
Walter Visser, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies vir die o/18 SA-skole 7’s-rugbyspan. Dié span het vanaf 6 tot 10 Maart aan die Capricorn 7’s- toernooi in Windhoek gaan…
Erries presteer nóg beter in 2018 Matriekeindeksamen
Na die hermerk van 2018 se matriekeindeksamen is Hoërskool Ermelo uiters trots om te sê dat die simbole vir EHS met 12 A-simbole, 1 B-simbool en 2 C-simbole gestyg het.…
EHS presteer by Interprovinsiale skietkompetisie
Die afgelope naweek, vanaf 1 tot 3 Maart, het vyf van die Errie-skuts aan die jaarlikse interprovinsiale skietkompetisie in Vryheid deelgeneem. Hierdie kompetisie vind elke jaar tussen Mpumalanga en Kwazulu…
EHS Jeugskou-leerders groei van krag tot krag
Vanjaar het Hoërskool Ermelo se jeugskou vlam gevat en was sommer reeds met die eerste skou aan die brand. Die eerste skou is aangebied deur Morgenzon Landbou Akademie op Woensdag…
Hoërskool Ermelo besoek PANNAR
Op Woensdag 27 Februarie het die ERRIES se graad 11-landbouleerders, as toekomstige voedselvoorsieners, die Pannar-boeredag by Delmas bygewoon. Die kwartaaltema van dié leerders van Hoërskool Ermelo is mielieproduksie, daarom het…
Erries skitter op veld en baan in Bethlehem
Hoërskool Ermelo het 2 Maart teen Hoërskole Witteberg en Bethlehem Voortrekker Hoërskool te staan gekom in Bethlehem. EHS het voorwaar hul man gestaan en pragtige sport gespeel. Die netbal se…
Errie-ruiter presteer by 2019 se Horse of the Year
Gedurende die naweek van 23 Februarie het Surika Struwig, graad 9 leerder van Hoërskool Ermelo, aan die Horse of the Year kompetisie deelgeneem. Sy het die Two Moons Appaloosa-stoet verteenwoordig.…
Errie-skuts tref kolskoot
Vanaf 18 tot 22 Februarie het die skole-skietseisoen in alle erns afgeskop met die eerste prysskietkompetisie vir die jaar. Gedurende die jaar neem die skuts aan ses prysskiet-byeenkomste en ‘n…
EHS-Onnies bemagtig by ATKV Drama Indaba
Op Saterdag 23 Februarie het Me. Gerda van Zyl en Me. Mariaan Rust die Drama Indaba bygewoon in Pretoria. Dié kursus is deur die ATKV aangebied. Regisseurs en akteurs soos…
Erries Eerste rugbyspan bedank borg
Die eerste rugbyspan van Hoërskool Ermelo gaan 2019 met die Isuzu-embleem op hul truie uitdraf. Mnr. Chris Rothmann van Rothmann Motors tree hierdie jaar as hoofborg op vir dié span.…
Erries skitter by Western Mounted Games kwalifiserende rondte
Walter van der Walt (graad 9 leerder van Hoërskool Ermelo) en Inge van der Walt (graad 8 by EHS) het Hoërskool Ermelo, Saterdag 16 Februarie, verteenwoordig by die eerste kwalifiserende…

































