Erries skop wintersportseisoen af teen Pionier
Op Dinsdag, 20 Februarie, het Hoërskool Ermelo hul eerste wintersportwedstryde gespeel teen Hoërskool Pionier. EHS se leerders wys Errie-guts en sien baie uit na die seisoen wat voorlê. EHS se…
EHS se Afrikaanse department KOOK
Die Afrikaanse department van Hoërskool Ermelo kan met reg trots wees op hulle prestasies nadat die gemiddeldes van 2018 se eindeksamen bekend gemaak is. EHS neem ‘n eerste plek in…
EHS is naaswenners by Interhoër na punteregstelling
Op Saterdag, 16 Februarie, het Hoërskool Ermelo saam met sewe ander skole deelgeneem aan die jaarlikse Hoëveld Interhoër Atletiekbyeenkoms te Ligbron. Die Erries het uitstekend presteer en het die EHS…
Hoërskool Ermelo Landbouleerders geniet uitstappie
Op Woensdag, 13 Februarie, het die graad 10-leerders van Hoërskool Ermelo hul eerste uitstappie vir 2019 geniet. Hulle het die Boeredag wat deur die Drakensberger telersgenootskap aangebied is op Amersfoort…
Erries doen dit weer: besondere EHS-Gholfdag
Op Saterdag 2 Februarie het die Errieraad van Hoërskool Ermelo die jaarlikse EHS-gholfdag aangebied. Met pragtige gholfspelers in ‘n goeie luim en prettige saamkuier, was die dag, soos altyd, ‘n…
Erries hengel eerste plek los
Op Saterdag, 9 Februarie, het die hengel se eerste skoleliga plaasgevind by Chrissiesmeer. Daar het nege Hoërskole en 14 spanne deel geneem. Uit die 84 hengelaars het die ses seuns…
Erries geniet Groot 5-tennistoernooi
Hoërskool Ermelo se tennisleerders het vanaf 8 tot 10 Februarie die voorreg gehad om aan die Groot 5-tennistoernooi deel te neem. Deelnemende skole was Hoërskool Garsfontein, Boland Landbou, Afrikaans Hoër…
Hoërskool Ermelo kry besoek van Puma-afrigters
Bekende oud-Erries, wat almal deel is van die Puma-afrigtingspan, nl. Jimmy Stonehouse, MJ Mentz en Corné Steenkamp, het op Woensdag 30 Januarie hul afrigtingsvernuf met die Erries kom deel. Die…
Errie gekies vir SA-sewes
Walter Visser, ‘n graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, is gekies vir die Suid-Afrikaanse o/18-sewes groep. Dié groep toer vanaf 8 tot 10 Februarie in Kaapstad. Baie geluk, Walter! EHS is…
EHS staan weer uit tydens atletiek-byeenkoms
Op Vrydag, 1 Februarie, het Hoërskool Ermelo deelgeneem aan ‘n middag-aand atletiekbyeenkoms te Hoërskool Volksrust. EHS se atlete het die skool se naam hoog gehou tussen die ander sewe deelnemende…
EHS knoop die stryd aan teen Ligbron op die krieketveld
Die Erries het op Woensdag, 23 Januarie, op hul tuisveld te staan gekom teen Ligbron Akademie vir Tegnologie vir hul eerste wedstryd in vanjaar se T20-krieketliga. Dit is vanjaar die…
Erries word vereer vir Akademiese prestasies
Op Maandag, 21 Januarie, het Hoërskool Ermelo die jaarlikse Akademiese Prysuitdeling aangebied op grond van die akademise prestasies wat behaal is deur die loop van 2018. Dit is altyd ‘n…
EHS begin dramaskool op dramatiese wyse
Op Woensdag, 23 Januarie, het leerders wat by die At Strydom-dramaskool ingeskryf het vir die eerste keer bymekaar gekom. Belangstelling in dié nuwe buitekurrikulêre aktiwiteit wat deur die EHS aangebied…
EHS bied prag-atletiek aan
Op Saterdag, 26 Januarie, het Hoërskool Ermelo die atletiekbyeenkoms met Hoërskool Volksrust, Hoërskool Oosterland en Curro Nelspruit, aangebied. Teen vroeg-middag moes die byeenkoms egter gestaak word as gevolg van die…
Erries leerder weer in Sinfonia Juventi-orkes
Timon Brundyn, ‘n graad 10-leerder aan die Hoërskool Ermelo, is vir die tweede agtereenvolgende jaar verkies as lid van die Sinfonia Juventi-orkes. Timon is as tweede dwarsfluit aangewys. Baie geluk,Timon!…
Errie-matrikulant ontvang prys
Jenna Lewis, matrikulant van Hoërskool Ermelo in 2018, is op Vrydag 18 Januarie beloon met die toekenning vir die beste student vir Geskiedenis in die Gert Sibande-streek. Jenna het ‘n…
EHS-atlete word verryk tydens atletiek-afrigtingskliniek
Hoërskool Ermelo se atlete het die afgelope naweek, 18 – 19 Januarie, hard gewerk aan hul atletiek-talent tydens ‘n afrigtingskliniek by Hoërskool Ermelo. Die atlete het afrigting by uitstekende afrigters…
Erries geniet 2019 Interhuis
Op Donderdag 17 Januarie het die Erries hul jaarlikse Interhuis gehou. Die Wit-, Rooi- en Groenspan het mekaar die stryd aangesê op veld, baan en die paviljoen. Die bekende EHS-gees was…
Erries presteer by Provinsiale Atletiek Kampioenskap
Op 24 November 2018 het Lana Herholdt en Carla Ferreira van Hoërskool Ermelo deelgeneem aan die Sub-Youth Inter Provincial Chamionship te Potchefstroom. Beide dogters het pragtig presteer – Lana behaal…
Hoërskool Ermelo Gr 8 baadjieseremonie
Errie se tradisie van graad 8-baadjieseremonie was weereens ‘n besonderse geleentheid! Die Graad 8-baadjieseremonie maak Errie graad 8’s van Pion tot Koning(in) Gedurende die eerste week van skool het elke…
Hoërskool Ermelo leerders presteer by Indoor Hokkie
Kyla Grobler, Nicole van der Merwe en Simoné Ferreira, graad 12-leerders van EHS in 2019, is gekies vir die o/18 A Black Mamba-Indoor hokkiespan wat Mpumalanga verteenwoordig het by die…
Erries geniet 7’s SA-Bokkiestoer in Argentinië
Cornus van den Berg (o/19) en Ignus Ferreira (o/14) van Hoërskool Ermelo het vanaf 1 tot 11 Desember 2018 in Argentinië deelgeneem as deel van Suid-Afrika se 7’s Rugby Bokkiespan. Beide…
Hoërskool Ermelo se 2018 matriekuitslae maak Erries trots
Die 2018 matriekgroep van EHS het, soos dit die Erries betaam, goed presteer tydens die NSC-eindeksamen. EHS-leerders spog met Baccalaureus van 73% en 21% wat kwalifiseer vir verdere tersiêre opleiding.…
Erries toer na Argentinië
Hoërskool Ermelo is besonder trots op die volgende seuns wat vanaf 2 tot 12 Desember saam met Vision Sport na Argentinië toer as deel van die SA-Bokkies 7’s-rugbyspan: Tiaan Grobler,…
Hoërskool Ermelo-tennis eindig 2018 met kishou
Tennis is ‘n unieke sport waar leerders hulself moet uitdaag tot probleemoplossing en strategieë om hul opponente uit te oorlê. Dit bou karakter en deursettingsvermoë en leer ons leerders waardevolle…
Errie nou ‘n Blitzbok
Oud-Errie, Impi Visser, maak komende naweek (30 Nov – 1 Des) sy debuut as Blitzbok in die eerste rondte van die HSBC Sewes-wêreldreeks wat in Dubai plaas vind. Visser het…
Errie-personeel geniet uitstappies
Op Donderdag en Vrydag, 8 en 9 November, het die manspersoneel van Hoërskool Ermelo hulself bederf met ‘n uitstappie na Tolderia dam. Die manne het elke oomblik geniet en hul…
Hoërskool Ermelo staan uit by Hoëveld Jeugkoor-prysuitdeling
Op Saterdag, 27 Oktober, het die jaarlikse prysuitdeling van die Hoëveld Jeugkoor in Standerton plaasgevind. Dié besondere groep kinders kom van regoor die Hoëveld en die Erries is trots daarop…
Hoërskool Ermelo se 2019-Errieraad verkies
Groot opgewondenheid het geheers by die Erries se gronde toe die leerders van EHS hul nuwe Errieraad vir 2019 gekies het. Die dogters wat verkies is tot 2019 se leierraad,…
Erries straal met kuns-talent
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Maandag 29 Oktober het die graad 12-kunsleerders van Hoërskool Ermelo die jaarlikse moderering en uitstalling aangebied. Deur die loop van die jaar kry die leerders vier…
Erries word vereer tydens SANESA se jaarlikse Mpumalanga-prysuitdeling
Op Saterdag 27 Oktober het die jaarlikse Mpumalanga SANESA prysuitdeling op Badplaas plaasgevind. Walter van der Walt, graad 8 EHS-leerder, is aangewys as die Victor Ludorum vir Hoërskole Ruiters. Surika Struwig,…
EHS-Landbouleerders geniet prakties
Op Woensdag, 17 Oktober, het die graad 11-Landboubestuur-leerders van Hoërskool Ermelo, hul finale praktiese evaluering gehad by Me. Denise Cook op die plaas Bloemfontein. Die leerders is geëvalueer op sekere…
EHS hou gesellige borge-aand
Op Donderdag, 25 Oktober, het Hoërskool Ermelo ‘n gesellige aand gereël om die groot borge van 2018 te bedank. Tydens die geleentheid het EHS hulle waardering en dank betuig aan…
EHS-atlete presteer uitstekend by JJJ-atletiekbyeenkoms
Hoërskool Ermelo se atlete het die jaar goed afgesluit met die laaste atletiekbyeenkoms op Saterdag 27 Oktober te Rob Ferreira in Nelspruit. Tydens hierdie JJJ-Atletiekbyeenkoms presteer die Errie-atlete baie goed…
Erries spel weereens goed
Hoërskool Ermelo wens Simoné Beyer en André Strauss geluk met hul prestasies tydens Saterdag, 20 Oktober, se deelname aan die Nasionale WOW-Spelfees te Stellenbosh. Albei het besonder goed presteer. André…
EHS-tennisspelers vaar goed tydens Hoëveld proewe
Op Vrydag 19 en Saterdag 20 Oktober het Hoërskool Ermelo se tennisspelers deelgeneem aan die Hoëveld tennisproewe in Secunda. Die seuns o/15: Rynard Herholdt behaal ‘n eerste plek, Tobie Leibbrandt…
EHS se Kerssangdiens laat glimlagte in Erries se harte
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die jaarlikse Kerssangdiens van Hoërskool Ermelo, het op Maandag 15 Oktober in die EHS-Ouditorium plaasgevind. EHS koester die ware betekenis van dié feestyd en buig in eerbied…
Erries sluit hengel-liga af
Hoërskool Ermelo se hengelspan het op Saterdag, 13 Oktober, deelgeneem aan die vierde skoleliga. Ten spyte van die koue en nat weer, het die Erries steeds goed presteer. EHS eindig…
Nelstehuis se Ma- en dogtertee sorg vir warm harte
Op Saterdag 20 Oktober het Nelstehuis van Hoërskool Ermelo ‘n Ma- en dogtertee aangebied in die EHS se Ouditorium. Ten spyte van die ysige weer, was die meer as 200…
Erries word vereer op EHS se prag-prysuitdeling
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.12.2″] Op Donderdag,18 Oktober, het Hoërskool Ermelo hulle jaarlikse glans-prysuitdeling gehad. Die Erries het erkenning gekry vir hulle prestasies wat behaal is deur die loop van 2018.…
Errie participates at SALA
Bonny Fakude, grade 9 learner at Ermelo High School, participated in the South African Literacy Association’s (SALA) National Finals which was held in Witbank on Saturday 20 October. The standard…
EHS o/15A-Krieket is Mpumalanga-naaswenners
Op Vrydag, 19 Oktober, het Hoërskool Ermelo se o/15A-krieketspan teen Hoërskool Piet Retief in die Mpumalanga-finaal gespeel. Danie Theron (kaptein) het die loot verloor en stuur Piet Retief in om…
Erries speel tennis deur die nag
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Hoërskool Ermelo het op Vrydag, 12 Oktober, ‘n tennis-deurnag gehou. Dit het begin op Vrydagaand om 18:00 en die deelnemers het volhard tot Saterdagoggend 06:00! Oud en…
EHS Graad 12-Lewenswetenskappe uitstappie na Maropeng
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Woensdag, 10 Oktober, het al die Lewenswetenskapleerders van Hoërskool Ermelo, vroegoggend op die bus geklim om ‘n baie leersame en aangename dag by Maropeng “The Cradle…
Errie-redenaar is naaswenner by Nasionale uitdunne
Op Saterdag, 13 Oktober, het Vandré Swart, graad 12-leerder van Hoërskool Ermelo, aan die Nasionale Radikale Redenaarskompetisie te Hoërskool Garsfontein in Pretoria deelgeneem. Vandré het deelgeneem aan die onvoorbereide lees…
EHS o/15A-Krieket is semi-finaal wenners
Op Saterdag, 13 Oktober 2018, het Hoërskool Ermelo se o/15A-krieketspan teen Hoërskool Bergvlam van Nelspruit in die Mpumalanga semi-finaal gespeel. Danie Theron (kaptein) het die loot gewen en besluit om…
Erries-graad 11’s ontvang streepbaadjies
Op Dinsdag, 9 Oktober, het die Erries hulle jaarlikse baadjieseremonie vir die graad 11’s gehou. Die spesiale funksie behels die oorhandiging van EHS se kenmerkende streepbaadjies aan volgende jaar se…
Nog Erries presteer by Bokkies
Nadia Kluyts, graad 9-leerder van Hoërskool Ermelo, was lid van die o/15-snelbal Bokkies gedurende die September-vakansie. Nadia is ook as kaptein van die span gekies. Cornus van den Berg, graad…
Erries stel 2018 se Spoiings bekend
Die Spoiings is ‘n trotse bundel van Hoërskool Ermelo wat jaarliks bekendgestel gestel word. Die unieke bundel bevat EHS-leerders se uitstaande stelwerk en, sover bekend, is Hoërskool Ermelo die enigste…
Erries se tennisspelers toer na Sun City
EHS se tennisspanne het vanaf 24 tot 28 September deelgeneem aan die Wilson Shield toernooi vir Eerstespanne by Sun City. Die Erries het uitgestaan en met hul deusettingsvermoë en volharding.…


























