Hoërskool Ermelo wens Simoné Beyer en André Strauss geluk met hul prestasies tydens Saterdag, 20 Oktober, se deelname aan die Nasionale WOW-Spelfees te Stellenbosh.
Albei het besonder goed presteer. André behaal ‘n dertiende plek en Simoné ‘n agtiende plek.
Die Erries is besonder trots op elkeen.
ADVERTISEMENT