)

EHS-tennisspelers vaar goed tydens Hoëveld proewe

Op Vrydag 19 en Saterdag 20 Oktober het Hoërskool Ermelo se tennisspelers deelgeneem aan die Hoëveld tennisproewe in Secunda.

Die seuns o/15: Rynard Herholdt behaal ‘n eerste plek, Tobie Leibbrandt was sesde, Pieter Leibbrandt sewende en Christiaan Wege elfde uit 17 deelnemers. Al vier hierdie seuns is in graad 8.

Uit elf deelnemers eindig Alana Leibbrandt (graad 10) vyfde in die dogters o/18-afdeling.

Seuns o/18: Jacques Erlank (graad 11) vyfde, Japie-Chris Groenewald (graad 10) sewende, Danie van Rooyen (graad 10) agtste en Andre-Dale Groenewald (ook graad 10) negende uit twaalf deelnemers.

Die Erries is baie trots op elke Errie wat deelgeneem het.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal