Op Vrydag, 19 Oktober, het Hoƫrskool Ermelo se o/15A-krieketspan teen Hoƫrskool Piet Retief in die Mpumalanga-finaal gespeel. Danie Theron (kaptein) het die loot verloor en stuur Piet Retief in om eerste te kolf. Laasgenoemde het in 45 beurte 223 lopies aangeteken.
Uitblinkers met die boulwerk was: Arend Fourie (vier paaltjies), Danie Theron (drie paaltjies), Zimri BĆ¼chling, Tiaan Grobler en Marko Ferreira elkeen een paaltjie.
Die Erries het tydens hul kolfbeurt 123 lopies aangeteken en verloor ongelukkig in die finaal. Marko Ferreira teken ān pragtige 42 lopies aan, Danie Theron behaal 21 lopies en Wian Swart teken 18 Lopies aan.
Baie geluk aan die seuns.
EHS is trots op julle.