)

Erries straal met kuns-talent

[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text]

Op Maandag 29 Oktober het die graad 12-kunsleerders van Hoƫrskool Ermelo die jaarlikse moderering en uitstalling aangebied.

Deur die loop van die jaar kry die leerders vier temas waar hulle deur ā€˜n proses ā€˜n finale produk moet maak. Die temas vir 2018 sluit in: boxed beautiful, tyd, reis en ā€˜n eksamen-tema van bagasie.

Die leerders voltooi ā€˜n bronboek wat as konseptualisering dien. Hierdie proses sluit die verduideliking, eksperimentring en navorsing van die tema in.

Uit hierdie konseptualisering vloei die eindproduk. Elke produk is kreatief en uniek deur die leerders verbind tot die tema en word deur verskei tegnieke en mediums uitgebeeld.

Die uitstalling is ā€˜n wonderlike geleentheid om met elke leerder se talente en insette deur die jaar te spog.

Kunstenaars soos me. Sarita Kock wat betrokke is by die Erries se Kunstedepartement help, saam met me. Carin van der Merwe, kunsonderwyseres en self ook ā€˜n kunstenaar van formaat, die leerders met finale afronding en leer hulle deur die jaar die kunstegnieke wat in praktyk toegepas word.

Só ontwikkel die Erries sodat kuns altyd kan groei en ontwikkel.

EHS is trots op die kunsleerders en is dankbaar vir elkeen se harde werk en besondere talent.

 

 

[/et_pb_text][et_pb_gallery _builder_version=”3.12.2″ gallery_ids=”19201,19203,19205,19202,19204″ posts_number=”5″ show_title_and_caption=”off” zoom_icon_color=”#007dc2″ hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal