)

Erries geniet 7’s SA-Bokkiestoer in Argentinië

Cornus van den Berg (o/19) en Ignus Ferreira (o/14) van Hoërskool Ermelo het vanaf 1 tot 11 Desember 2018 in Argentinië deelgeneem as deel van Suid-Afrika se 7’s Rugby Bokkiespan. Beide spanne het elk 12 wedstryde gespeel en wen almal.

Cornus is gekies vir die Barbarian-span wat bestaan uit die beste spelers van beide Suid-Afrika en Argentinië. Dié span speel vier wedstryde en wen drie. Cornus het opgetree as onderkaptein van die span – voorwaar iets om op trots te wees!

Baie geluk aan Cornus en Ignus!

EHS is baie trots op julle!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal