)

Hoërskool Ermelo leerders presteer by Indoor Hokkie

Kyla Grobler, Nicole van der Merwe en Simoné Ferreira, graad 12-leerders van EHS in 2019, is gekies vir die o/18 A Black Mamba-Indoor hokkiespan wat Mpumalanga verteenwoordig het by die jaarlikse Pro Series Indoor Nasionale kampioenskap vanaf 18-21Desember 2018 in Kaapstad.

Tydens die toernooi het hulle agt wedstryde gespeel. Dit was ‘n ongelooflike toernooi en die blootstelling wat hulle daar gekry het, was vir hulle baie werd.

Die EHS is trots op die dogters wat die Erries se naam hoog gehou het.

Foto bo: voor vlnr: Nicole van der Merwe, Kyla Grobler en Simoné Ferreira

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal